Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dragon Peaks Mountain Resort

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Basetsana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect. It was a great experience. So serene. Our room was at the Lakeview. It was a great timeout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en baie mooi. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Refreshing. The Dragon Peaks Mountain Resort is fantastic. Beautiful view. Everything is available that you need for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Skoon, stil, netjies en sentraal. Vreeslik lekker, baie sentraal in die Drakensberge, so kan in alle rigtings slegs sowat 10 minute ry om iets lekker te gaan doen. Baie naby aan Champagne Sports Golfbaan vir die wat dit wil gaan doen - ons het, en dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonny N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Peaceful, quiet and full of birdlife. The resort was filled with campers with families over the Easter weekend. Very friendly atmosphere and quiet. Love the outdoors. Not all on-site trails available for hiking, but enjoyed the ones we could do. Very close to external activity destinations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie was skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

As above. Very pleasant stay in an excellent location with great facilities. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Awesome. Dit was baie lekker. Maar ons deur was net 'n probleem om oop en toe te kry. Maar dit was awesome en kry asb. WiFi vir ons wat van oorsee af kom asb.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Relaxing, just what you need to recharge after a very busy year. Relaxing, beautiful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragon Peaks Mountain Resort, Langs die R600, Cathkin Park, 3331, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MTI4MGQ3LWQzMTUtNGViMC1iZDNkLTVjMTk5NTY5NDEzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Dragon Peaks Mountain Resort Off the R600 3331 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.018217119421 29.436793327332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang