Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Dunes 68

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Eden Dunes 68 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Shelly Beach, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die oorblywende badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, vrieskas, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot die balkon, met sitplek en asemrowende uitsigte oor die see, ideaal vir skemerkelkies. Gaste het ook toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek insluit.

Shelly Beach is ook gewild vir skubaduik, haaihokduik, diepseehengel en skibootritte. Dolfyne en walvisse word gereeld gesien, en die area is 'n lanseerplek vir Protea Banks, 'n wêreldbekende duikplek. Die Suidkus het 'n warm subtropiese klimaat, en selfs die winters is aangenaam. Hierdie kompleks is 2 minute se ry vanaf Shelly Beach, South Coast Mall, en ook die hospitaal.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA260b41e14e95b59a18f24aee3bcd85031de00eae923a84ecfa58407be678de716324312a1e07cf50f011a336b1fbf2fa52b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 6) Albert Meyer Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.808834 30.4119961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang