Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Dunes 68

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R840 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Partytjies word nie toegelaat nie.
- Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
- Besprekings slegs vir volwassenes word nie toegelaat nie.
-Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.
-Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is binnenshuis verbode.
-Die perseel moet nie later nie as 09:00 op die dag van vertrek ontruim word en kan eers vanaf 14:00 op die inklokdatum beset word, tensy 'n spesiale reëling getref word.
- Vroeë aankoms en laat vertrek word op openbare vakansidae en Sondae toegelaat mits spesiale reëlings met die agent getref word.
- Die sleutels moet aan die agent terugbesorg word.
- Alle vensters moet toe wees en buitedeure moet gesluit word. 'n Sleutelboksie is vir na-ure by die agent se kantoor beskikbaar.
- Die eienaar, besturende agent of regspersoon kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verliese of ongerief vir die huurder wat veroorsaak word deur 'n handeling of situasie buite ons beheer nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA260b41e14e95b59a18f24aee3bcd85031de00eae923a84ecfa58407be678de716324312a1e07cf50f011a336b1fbf2fa52b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 6) Albert Meyer Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.808834 30.4119961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang