Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eland - Desert Wind Private Guest and Game Farm

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die volle uitstaande betaling is 14 dae voor aankoms betaalbaar.
Gaste moet die bespreking- en vrywaringsvorm voor aankoms teken.
Neem asb. kennis dat die verblyf deur 'n grondpad van 48 km bereik word en gaste moet voor bespreking navraag oor die toestand van die pad doen.
Gaste sal 'n kode ontvang om die hoofhek in te gaan.
Daar is geen selfoonontvangs by Desert Wind nie. Daar is WiFi by die ontvangskantoor.
Hierdie verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Geen vierwielmotorfietsry of oormatige geraas word op die perseel toegelaat nie.
Die instansie se krag word vanaf sonenergie verkry en daar word van gas vir verhitting gebruik gemaak.
Rook in die eenhede is verbode.
Gaste sal vir enige skade of breekskade tydens hul verblyf aanspreeklik gehou word.
Hout kan op die plaas gekoop word.
Alle eenhede, behalwe Eland, het 'n houtvuurbad.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 720
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Desert Wind Plaas, Ouberg/Touwsrivier/Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe120d63e66ae3fb0e3ed41ca0c1a4dd3a8d54282ca84341e2ea2d8ee6c80b4ce3453cbdf3475736b3a7116939d174ed284a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Desert Wind Farm Ladismith Road 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.599858539742 20.210553377973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang