Esplanade Hermanus - Pool Terrace
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 63, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 396 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Esplanade Hermanus - Pool Terrace is in die gesogte Marinerylaan in Hermanus geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat naby die strand is.
Verblyf word in 3 woonstelle gebied wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Elke woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het elk óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke woonstel het 'n oopplankombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Elke leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n stoep met buitesitplek lei.
WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Elke woonstel het noodligte en 'n omsetter wat krag aan die TV en WiFi voorsien. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Carike Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 10
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maande
Ligging
- Marinerylaan 63, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 63, Hermanus, 7200, Wes-Kaap