Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Essi se Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Frank S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uistekende waarde vir geld. Essi se plek was pragtig, netjies en skoon gewees. Ek sal hulle aanbeveel te eniger tyd vir reisigers. Ons het heerlik gebly en die eenheid was ten volle toegerus. Baie dankie, ons het jou gesprekke baie geniet. Alles van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Restful. We had a very good night's rest. The unit has everything you need for an overnight stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Gerieflik, skoon & baie netjies! Ons het op baie kort kennisgewing die bespreking gemaak. Esther was baie behulpsaam. Die akkommodasie was presies wat ons nodig gehad het na 'n lang dag en baie kilometers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great, enjoyed a peaceful stay. Great, Esther was courteous in welcoming us. Nice place, clean and even had some nice rusks for the coffee in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlike rusplek na 'n lang dag op die pad. Pragtige ruim plek met alles wat nodig was om die klein kindertjies gelukkig te hou. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Super skoon en super gerieflik! Super skoon en super gerieflik! Die ligging is ver van die hoofpad af, wat die padgeraas heeltemal wegvat. Soveel keer al oornag in Beaufort-Wes en niks geslaap nie agv die deurpad wat so besig is! Hier was 'n fantastiese oornag! Wind bietjie gewaai, maar die braaigeriewe het my nogals gelok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Essi se Selfsorg
Dankie vir terugvoer. Bly julle is tevrede met verblyf. Sien hopelik weer!

Renier J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gemaklik, skoon en rustig. Baie lekker en rustig geslaap, plek is baie mooi skoon en gerieflik, sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties! Wat 'n heerlike kuier in Beaufort. Essi se plekkie is pragtig. Dit is skoon en netjies met al die geriewe. Alles was perfek. Twee keer in 8 dae daar geslaap en sal dit weer doen. Voorwaar voortreflike waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Uitstekende akkommodasie. N oase in die dorre Karoo. Stylvol, netjies, ten volle toegerus en uitstekende diens. Dankie, ons sien jou beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanita A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vriendelik, veilig en baie netjies. Na 'n lang dag op die pad was dit so lekker om die vriendelike ontvangs te kry. Die plekkie is skoon en netjies. Het baie lekker geslaap. Gaan beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theron-straat 66, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49b903f671013cb8495ab195c47442e52cff9568c880959aebe4e85b8913dd66af0c8d866ee6d23ba0f95da1f288c3cca527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 66 Danie Theron Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.355599119164 22.599952003441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang