Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etendeka Mountain Camp & Etendeka Hiking Trails

Tentekamp
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
Tente met 2 driekwartbeddens
Vanaf R11 660
R 11 660 R 5 830
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Paadjies lei na dié Meru-tente in die skaduwee. Dié tente het elk 2 driekwartbeddens met skoon beddegoed, luukse matrasse en 100%-katoenlinne. Die gemak doen nie afbreuk aan die tradisionele kamp-atmosfeer nie. 'n Pragtige eko-vriendelike buitelug-emmerstort met warm en koue water dra by tot die bos-ervaring. Die tente en en suite-badkamers het sonkrag-ligte.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit

Huisreëls

Daar is grondpaaie wat na die verblyf lei en op die perseel self. 'n 4x4-voertuig word aanbeveel.

Let asb. dat ons geskeduleerde optelpunte soos volg is:
Pendeldienste vanaf Palmwag Lodges-kampeerplek se parkeerplek teen 16:00 (somer en winter).

Kinderbeleid:
Etendeka se bekoring lê in die rustige wildernis-omgewing en kan dus nie altyd deur alle kinders waardeer word nie. Volwassenes is dus ten volle verantwoordelik vir die gedrag en veiligheid van hul kinders.
Kinders tussen 8 en 12 jaar wat 'n tent met 2 volwassenes deel, betaal 50% van die volwassenetarief.
Die kamp is ongelukkig nie geskik is vir kinders jonger as 8 jaar nie.

Die volgende is by die tarief ingesluit: verblyf in omgewingsvriendelike Meru-tente, ontbyt, middagete en aandete, asook namiddagtee en -koffie, alle aktiwiteite; soos begeleide natuurwandelinge en natuurritte, skilderagtige pendeldienste na en vanaf die optelpunt (Palmwag Lodge Campsite se parkeerplek of die Etendeka Mountain Camp-landingstrook of die Palmwag-landingstrook)

Alle drankies is uitgesluit en moet by Etendeka Mountain Camp met uitklok vereffen word.

Etendeka Lodge Company is 'n gesamentlike ondernemingsooreenkoms met die Omatendeka en Anabeb Communal Conservancies. Hierdie onderneming is daartoe verbind om die inheemse en dikwels bedreigde fauna en flora van die streek te beskerm en om ekonomiese ontwikkeling vir die gemeenskap te help dryf. Die bewaringsheffing van NAD 250.00 per persoon per nag is ingestel om hierdie pogings te ondersteun. Hierdie bewaringsheffing is nie by die tarief ingesluit nie en moet direk by die Etendeka Mountain Camp vereffen word met uitklok. (Vir kinders 8 tot 12 jaar is die bewaringsheffing NAD 125.00 per kind per nag).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Dubbeltente
Vanaf R11 660
R 11 660 R 5 830
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Paadjies lei na dié Meru-tente in die skaduwee. Die dubbeltente het elkeen 'n koningingrootte-bed met skoon beddegoed, luukse matrasse en 100%-katoenlinne. Die gemak doen nie afbreuk aan die tradisionele kamp-atmosfeer nie. 'n Pragtige eko-vriendelike buitelug-emmerstort met warm en koue water dra by tot die bos-ervaring. Die tente en en suite-badkamers het sonkrag-ligte.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit

Huisreëls

Daar is grondpaaie wat na die verblyf lei en op die perseel self. 'n 4x4-voertuig word aanbeveel.

Let asb. dat ons geskeduleerde optelpunte soos volg is:
Pendeldienste vanaf Palmwag Lodges-kampeerplek se parkeerplek teen 16:00 (somer en winter).

Kinderbeleid:
Etendeka se bekoring lê in die rustige wildernis-omgewing en kan dus nie altyd deur alle kinders waardeer word nie. Volwassenes is dus ten volle verantwoordelik vir die gedrag en veiligheid van hul kinders.
Kinders tussen 8 en 12 jaar wat 'n tent met 2 volwassenes deel, betaal 50% van die volwassenetarief.
Die kamp is ongelukkig nie geskik is vir kinders jonger as 8 jaar nie.

Die volgende is by die tarief ingesluit: verblyf in omgewingsvriendelike Meru-tente, ontbyt, middagete en aandete, asook namiddagtee en -koffie, alle aktiwiteite; soos begeleide natuurwandelinge en natuurritte, skilderagtige pendeldienste na en vanaf die optelpunt (Palmwag Lodge Campsite se parkeerplek of die Etendeka Mountain Camp-landingstrook of die Palmwag-landingstrook)

Alle drankies is uitgesluit en moet by Etendeka Mountain Camp met uitklok vereffen word.

Etendeka Lodge Company is 'n gesamentlike ondernemingsooreenkoms met die Omatendeka en Anabeb Communal Conservancies. Hierdie onderneming is daartoe verbind om die inheemse en dikwels bedreigde fauna en flora van die streek te beskerm en om ekonomiese ontwikkeling vir die gemeenskap te help dryf. Die bewaringsheffing van NAD 250.00 per persoon per nag is ingestel om hierdie pogings te ondersteun. Hierdie bewaringsheffing is nie by die tarief ingesluit nie en moet direk by die Etendeka Mountain Camp vereffen word met uitklok. (Vir kinders 8 tot 12 jaar is die bewaringsheffing NAD 125.00 per kind per nag).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R11 660
R 11 660 R 5 830
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 16:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Etendeka Concession, Kunene-streek, Damaraland, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34a8c25d0011dba4771b6e99bb4e1216dda1b4aac7c40995cadac465b7de58db032e18e62b2e3d0f0c6b005f16d8e925feeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R11 660 nouVanaf R5 830 per nag, vir 2 mense Etendeka Concession Kunene Region 0000 Kunene 021 201 8901 16:00-16:00 09:00 -19.761993 13.960728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang