Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etendeka Mountain Camp & Etendeka Hiking Trails

Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 31 Des 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.

Prys sluit in
Tente met 2 driekwartbeddens
Alle etes is ingesluit
Dubbeltente
Alle etes is ingesluit
Huisreëls

Daar is grondpaaie wat na die verblyf lei en op die perseel self. 'n 4x4-voertuig word aanbeveel.

Let asb. dat ons geskeduleerde optelpunte soos volg is:
Pendeldienste vanaf Palmwag Lodges-kampeerplek se parkeerplek teen 16:00 (somer en winter).

Kinderbeleid:
Etendeka se bekoring lê in die rustige wildernis-omgewing en kan dus nie altyd deur alle kinders waardeer word nie. Volwassenes is dus ten volle verantwoordelik vir die gedrag en veiligheid van hul kinders.
Kinders tussen 8 en 12 jaar wat 'n tent met 2 volwassenes deel, betaal 50% van die volwassenetarief.
Die kamp is ongelukkig nie geskik is vir kinders jonger as 8 jaar nie.

Die volgende is by die tarief ingesluit: verblyf in omgewingsvriendelike Meru-tente, ontbyt, middagete en aandete, asook namiddagtee en -koffie, alle aktiwiteite; soos begeleide natuurwandelinge en natuurritte, skilderagtige pendeldienste na en vanaf die optelpunt (Palmwag Lodge Campsite se parkeerplek of die Etendeka Mountain Camp-landingstrook of die Palmwag-landingstrook)

Alle drankies is uitgesluit en moet by Etendeka Mountain Camp met uitklok vereffen word.

Etendeka Lodge Company is 'n gesamentlike ondernemingsooreenkoms met die Omatendeka en Anabeb Communal Conservancies. Hierdie onderneming is daartoe verbind om die inheemse en dikwels bedreigde fauna en flora van die streek te beskerm en om ekonomiese ontwikkeling vir die gemeenskap te help dryf. Die bewaringsheffing van NAD 250.00 per persoon per nag is ingestel om hierdie pogings te ondersteun. Hierdie bewaringsheffing is nie by die tarief ingesluit nie en moet direk by die Etendeka Mountain Camp vereffen word met uitklok. (Vir kinders 8 tot 12 jaar is die bewaringsheffing NAD 125.00 per kind per nag).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R11 660
R11 660 R5 830
per nag, vir 2 mense
Vanaf R11 660
R11 660 R5 830
per nag, vir 2 mense
Vanaf R11 660
R11 660 R5 830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 16:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Etendeka Concession, Kunene-streek, Damaraland, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34a8c25d0011dba4771b6e99bb4e1216dda1b4aac7c40995cadac465b7de58db032e18e62b2e3d0f0c6b005f16d8e925feeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R11 660 nouVanaf R5 830 per nag, vir 2 mense Etendeka Concession Kunene Region 0000 Kunene 021 201 8901 16:00-16:00 09:00 -19.761993 13.960728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang