Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

EthnoRoom

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloulelie-singel 41, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

EthnoRoom is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel in Plattekloof. Dit bied gerieflike en privaat verblyf vir enkelreisigers of paartjies. Dit het 'n privaat ingang op die eienaar se perseel.

Hierdie oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Beddegoed, linne, handdoeke en gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea het 'n werkstasie en TV met stroomdienste. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die verblyf is naby winkels, restaurante, strande en trekpleisters.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
3.7
Gaste se hoogtepunte
Yvonne W
Saam met lewensmaat
5.0
Beter as die beste. Dit was absoluut rustig en veilig. Ons het wragies 'n plekkie raak geloop wat ons diep nodig gehad het vir 'n goeie nag se rus. Le...
Sien meer
Mrt 2025
Leeann A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dis altyd lekker om by EthnoRoom te bly, dis netjies, skoon, rustig en die eienaar is baie vriendelik.
Mrt 2025
Carene S
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, skoon en perfekte ligging! Ons het net een aand oorgebly. Die woonstel is baie gerieflik, skoon en netjies. Daar is eetplekke en verskeie wink...
Sien meer
Feb 2025
Liezel A
5.0
Enjoyed my stay. The host was very friendly. I enjoyed my stay. The presentation was exactly as expected. I will definitely recommend i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Leeann A
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Baie mooi plekkie. Goed toegerus, rustig, skoon en naby die winkels. Ek sal definitief weer gebruik maak van die plekkie.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Svetlana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Bloulelie-singel 41, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink EthnoRoom het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloulelie-singel 41, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA180fda58a21c3b7f2e0111e49fc2794f224503e95de91fa6c3ee5fd08a0ff0a48cdd00e57e7062f143d7fc3fc6160fbd2042?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 41 Bloulelie Crescent Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.872900998131 18.579122292431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011