Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

EthnoRoom

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
3.5
Leeann A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Dis altyd lekker om by EthnoRoom te bly, dis netjies, skoon, rustig en die eienaar is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Veilig, skoon en perfekte ligging! Ons het net een aand oorgebly. Die woonstel is baie gerieflik, skoon en netjies. Daar is eetplekke en verskeie winkels regoor die straat. Goeie diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel A
1 nag
5.0
Des 2024

Enjoyed my stay. The host was very friendly. I enjoyed my stay. The presentation was exactly as expected. I will definitely recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Svetlana
EthnoRoom
Dear Liezel, Thank you for the review! You are very welcome...

Danie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Mrt 2025

Sal vir seker aanbeveel. Goed geleë. Baie lekker gebly, netjies en skoon.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0
Svetlana
EthnoRoom
Baie dankie vir die resensie. Jy is altyd weer welkom!

Leeann A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Fantasties. Baie mooi plekkie. Goed toegerus, rustig, skoon en naby die winkels. Ek sal definitief weer gebruik maak van die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Svetlana
EthnoRoom
Baie dankie vir die resensie. Ons sal bly wees om jou weer te sien.

Brandon S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2024

Fantastic. It was one of those weekends where everything just fitted right. The owner is one of a kind; she is kind-hearted, understanding and just a wonderful person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Svetlana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloulelie-singel 41, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA180fda58a21c3b7f2e0111e49fc2794f224503e95de91fa6c3ee5fd08a0ff0a48cdd00e57e7062f143d7fc3fc6160fbd2042?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 41 Bloulelie Crescent Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.872900998131 18.579122292431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011