Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Evening Star Guest Units

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Juliana O
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was netjies en skoon. Die area is naby aan alles en dit is baie veilig. En dit is so lekker dat dit pet friendly ook is. Sal beslis weer by Evening Star bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons is baie tevrede! Stil omgewing, gasvrou vriendelik en behulpsaam. Alles wat nodig is om 'n rustige oorstay te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag
5.0
Jan 2025

Dit was baie lekker! Ons het baie lekker gebly! Die eenheid is baie oulik en ons het die gasvrou se hulp met die sleutelkassie en TV baie waardeer! Dit is geleë in 'n pragtige straat waar ons met Leopoldt, ons hondjie, laat die aand lekker gestap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lofti K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heel aangenaam en Belinda was 'n baie hulpvaardige gasheer. Baie lekker gebly met lieflike bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunissen W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustige oorslaap. Ons het baie lekker by Evening Star Guest Units gebly. Alles was gereed toe ons daar aankom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Gerieflik en skoon. Baie lekker. Sanna was 'n yster plek, skoon en lekker geruik, en as jy haar pla vir iets, doen sy. Boorgat vir noodwater, goed plus. Dorp was 2 keer sonder water.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angeline W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

A good, comfy and restful stay. We had a good and comfortable stay after a long day on the road. We all had a good night's rest to continue our journey home. Thank you to Aunty Sanna for her warm welcome and kindness, especially to my girls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Douw S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netjies, skoon en lekker gebly. Kort net 'n aircon. Baie aangename ondervinding. Netjies, skoon en lekker gebly. Kort net 'n aircon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Darryl D
1 nag
4.6
Jan 2025

Rustig, veilig met baie goeie ligging. Dit was rustig en die plek was netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cassiem B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Comfortable, affordable and clean. Sarah was the most welcoming lady. She really treated us with kindness and was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R690
R 690 R 621
per nag, vir 2 mense
Vanaf R690
R 690 R 621
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Linde-laan 42, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52e9d4849be8686ca63f077633d769d013270e666a6ced14f6455f663c1b85eff4cd92a000b920192a5ceea2f845cf8b3e72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R621 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 42 Van Der Linde Avenue Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.14603 26.18751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang