Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Evening Star Guest Units

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Elme S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sanna is die beste, niks is te veel gevra vir haar nie, plekkie is gerieflik. Ons het baie lekker gebly, baie naby aan alles in die suide van Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aangenaam. 'n Aircon vir die somer sal nie skade doen nie, maar oor die algemeen, baie goeie waarde vir geld. Die dame wat ons gehelp het, is bitter oulik en baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netjiese plek. Dit was 'n aangename plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie lekker. Dit was lekker. Sou voorstel om dalk lugversorging in die eenheid te installeer, maar andersins perfek en Sonna so vriendelik en ons so goed verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paballo L
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Welcoming, warm and lovely. The place is beautiful. We arrived very late after check-in time and the host was kind enough to assist us. It's really a home away from home. So comfortable and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ons het oornag tussen Kaapstad en Pretoria. Dit was maklik om die bestemming te vind. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die beddens was baie gemaklik. Die waterdruk in die stort was heerlik. Die plek was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Sal weer kom. Dienslewering en verblyf is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita F
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker, mooi, rustig. Heerlik, vriendelik, mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very pleasant. Our host was very friendly and accommodating. The room was clean, and the kitchen had all the necessities. The bed was comfortable, and we were nice and warm. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Ons het baie lekker gebly. Plekkie is pragtig en mense baie vriendelik. Baie lekker gebly. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R680
R 680 R 612
per nag, vir 2 mense
Vanaf R680
R 680 R 612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Linde-laan 42, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52e9d4849be8686ca63f077633d769d013270e666a6ced14f6455f663c1b85eff4cd92a000b920192a5ceea2f845cf8b3e72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R612 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 42 Van Der Linde Avenue Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.14603 26.18751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang