Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Evening Star Guest Units

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Juliana O
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was netjies en skoon. Die area is naby aan alles en dit is baie veilig. En dit is so lekker dat dit pet friendly ook is. Sal beslis weer by Evening Star bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons is baie tevrede! Stil omgewing, gasvrou vriendelik en behulpsaam. Alles wat nodig is om 'n rustige oorstay te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag
5.0
Jan 2025

Dit was baie lekker! Ons het baie lekker gebly! Die eenheid is baie oulik en ons het die gasvrou se hulp met die sleutelkassie en TV baie waardeer! Dit is geleë in 'n pragtige straat waar ons met Leopoldt, ons hondjie, laat die aand lekker gestap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lofti K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heel aangenaam en Belinda was 'n baie hulpvaardige gasheer. Baie lekker gebly met lieflike bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunissen W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustige oorslaap. Ons het baie lekker by Evening Star Guest Units gebly. Alles was gereed toe ons daar aankom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Gerieflik en skoon. Baie lekker. Sanna was 'n yster plek, skoon en lekker geruik, en as jy haar pla vir iets, doen sy. Boorgat vir noodwater, goed plus. Dorp was 2 keer sonder water.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angeline W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

A good, comfy and restful stay. We had a good and comfortable stay after a long day on the road. We all had a good night's rest to continue our journey home. Thank you to Aunty Sanna for her warm welcome and kindness, especially to my girls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Douw S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netjies, skoon en lekker gebly. Kort net 'n aircon. Baie aangename ondervinding. Netjies, skoon en lekker gebly. Kort net 'n aircon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Darryl D
1 nag
4.6
Jan 2025

Rustig, veilig met baie goeie ligging. Dit was rustig en die plek was netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marna N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Baie mooi kleurskakerings in kamer en goeie matrasse. Die plek is baie mooi en skoon en matrasse stewig. Van die ligte het egter bietjie gepla en die eenheid is nie baie privaat nie. Die bure het hard gepraat en dit wil voorkom of dit enkelmuur is en dus is alle klanke vanaf die bure baie hard/raserig. Baie dankbaar gewees oor die veilige parkering agter toegangsbeheerde hek en die baie sakkies koffie en houertjie melk, het baie gehelp. Ek sal net ekstra handdoekreëlings voorstel en dalk ook 'n rubber matjie in die stort, want teëls was baie glad. Dalk ook 'n dakwaaier, i.p.v. 'n staanwaaier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R690
R 690 R 621
per nag, vir 2 mense
Vanaf R690
R 690 R 621
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Linde-laan 42, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52e9d4849be8686ca63f077633d769d013270e666a6ced14f6455f663c1b85eff4cd92a000b920192a5ceea2f845cf8b3e72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R621 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 42 Van Der Linde Avenue Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.14603 26.18751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789