Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Evergreen Karee River Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoortweg, Erfdeel 106 van Plaas 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Evergreen River Guest Farm is op 'n privaat plaas op die oewer van die Maricorivier, 9 km buite die klein dorpie Groot Marico. Hierdie verblyf is in die UNESCO-Marico Biosfeerreservaat net 2,5 uur se ry vanaf Gauteng geleë.

Verblyf word in veldkaravaan, dak- en tentverblyf gebied en is 40 m vanaf die Maricorivier wat deur die plaas vloei. Die kamp is groot en in 'n pragtige en rustige omgewing geleë. Daar is 'n toilet, stort en braai-area.

Elektrisiteit is nie by die kamp beskikbaar nie, maar daar is sonkragligte en 'n elektriese punt 200 m ver waar enige toestellege gelaai kan word. Daar is ook 'n yskas-vrieskas.

Aktiwiteite in die area sluit voetslaan, fietsry, kanovaart, tubing, bergfietsry, sterrekyk, voëlkyk en inheemse boomkyk in. Piekniekplekke is by die rivier of by die Groot Marico Oog, 30 km verder, beskikbaar. Die Groot Marico Eye bied ook skubaduik, snorkel en swem. Sitruspluk is ook wanneer dit in seisoen is in die area beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoortweg, Erfdeel 106 van Plaas 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Gaste dink Evergreen Karee River Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoortweg, Erfdeel 106 van Plaas 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbb51c2a5cee780ca1525de79d5f9e12dbe134cfc29c5363ea66aec573e35a48703026a629fd7dfbe92c251da792d361cefd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road Portion 106 of Farm 291 2850 Noordwes 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -25.659554086939 26.439253091812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang