Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Evergreen Karee River Camp

Kampeer/karavaan
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Evergreen Karee Rivierkamp
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 4 veldkaravaan- en tentkampeerplekke wat elk slaapplek vir 6 gaste in 'n veldkaravaan, dak- en tentverblyf het. Die kamp is groot en in 'n pragtige en rustige omgewing geleë. Daar is 'n toilet, stort en braai-area. Elektrisiteit is nie by die kamp beskikbaar nie, maar daar is sonkragligte en 'n elektriese punt 200 m ver waar enige toestellege gelaai kan word. Daar is ook 'n yskas-vrieskas. Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike kampgeboue wat 'n onderdakkombuisarea met 'n dubbelwasbak, tafel, stoele, rakke, 'n tweeplaatgasstoof, gas vir warm water en sonkragligte het.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 2
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die instansie navraag oor die toestand van die grondpad te doen.

Daar is beperkte selfoonsein op die plaas, maar daar is goeie konnektiwiteit 2,5 km vanaf die plaas.

Kredietkaartfasiliteite is ongelukkig nie beskikbaar nie. Indien 'n balans op die verskuldigde bedrag betaalbaar is, word gaste versoek om kontant saam te bring om die verskil met aankoms te betaal.

Honde is teen 'n addisionele koste welkom mits dit vooraf gereël word. Dit moet direk aan die verblyf tydens aankoms betaal word.
Gaste moet hul eie beddens, beddegoed en bakke vir troeteldiere saambring. Bevestig asb. die aantal troeteldiere, grootte en ras wanneer die bespreking gemaak word. Neem asb. kennis dat daar 2 inwonende honde is. Katte word ongelukkig nie toegelaat nie.

Harde musiek of geraas word nie voor 10:00 en ná 22:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoortweg, Erfdeel 106 van Plaas 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbb51c2a5cee780ca1525de79d5f9e12dbe134cfc29c5363ea66aec573e35a48703026a629fd7dfbe92c251da792d361cefd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road Portion 106 of Farm 291 2850 Noordwes 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -25.659554086939 26.439253091812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang