Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finchley Farm Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Hanlie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende waarde vir ons geld. Heerlik gerus in die stilte van die natuur. Die verblyf op hierdie plaas het ons verwagtinge vêr oortref! Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Ons het tuis gevoel. Die pragtige tuin en mooi omgewing was 'n bonus. Wens ons kon 'n paar dae daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

An idyllic place to unwind. Wonderful relaxing cottage with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda N
1 nag
5.0
Okt 2024

Rustige plaasatmosfeer; ontspanne na 'n lang dag se reis. Joanne, die gasvrou, was so verwelkomend en alles was pragtig ingerig. Lieflike tuin, rustigheid wat jy net in die Karoo kan geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Exceptional hospitality and kindness with a very comfortable room. We experienced exceptional hospitality and kindness with a very comfortable room, which was clean and warm on a very cold day. All the comforts that we needed for an overnight stay were available to us. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive G
1 nag
5.0
Apr 2024

Friendly, clean and peaceful. It's the 3rd time staying at Finchly Farm Cottages, and it's awesome as always.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik, waarde vir geld, Joanne het ons baie vriendelik ontvang. Verblyf was lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie behulpsaam en doen moeite om aan gaste se behoeftes te voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Plaas atmosfeer en rustigheid na 'n lang dag se ry was salig. Heerlike plaas atmosfeer met die mooiste sonsondergang. Tuine is baie mooi en rustig. Het heerlik gebly en was baie verras en dankbaar om 'n elektriese kombers op die bed aan te tref. Verblyf eenheid was netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie G
1 nag Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Quiet farm stay. Peaceful, comfortable farm stay that takes you back in time with historic decor items. Great quiet away from city lights to look at the night stars and beautiful sunset and rise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchley Plaas, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMDE1Njk2LWY4MjctNDFiNy05MDg4LTVhOWM2MzNhZDVkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 Finchley Farm Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.289050453999 23.458315730095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang