Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finchley Farm Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Clive G
1 nag
5.0
Apr 2024

Friendly, clean and peaceful. It's the 3rd time staying at Finchly Farm Cottages, and it's awesome as always.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik, waarde vir geld, Joanne het ons baie vriendelik ontvang. Verblyf was lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie behulpsaam en doen moeite om aan gaste se behoeftes te voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Plaas atmosfeer en rustigheid na 'n lang dag se ry was salig. Heerlike plaas atmosfeer met die mooiste sonsondergang. Tuine is baie mooi en rustig. Het heerlik gebly en was baie verras en dankbaar om 'n elektriese kombers op die bed aan te tref. Verblyf eenheid was netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Uitstekend. Het baie lekker gebly. Baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Rustige plaasatmosfeer. Het verblyf baie geniet, sal weer daar wil oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sally W
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Good location. The welcome was warm, but the cottage was a bit shabby and dusty. Lovely breakfasts. I think the location would be great in good weather. Sadly for my purposes (I was on a landscape painting trip) the weather was very cold, wet and windy. The farmers, however, were delighted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michiel B
1 nag
3.4
Apr 2024

Gerieflik en skoon. Eenheid het aan die basiese behoeftes voldoen met al die geriewe. Het een aand oorgeslaap. TV was aan maar kon nie kanale verander nie. Was nie seker of daar WiFi was nie. Host het niks genoem nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik en rustig. Ons het heerlik gebly en heerlike aandete geniet. Pragtige blyplek, skoon netjies en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Besonderse plek in die Karoo. Finchley is 'n pragtige oase. Ons het met fietse deur die Baviaanskloof getrek en kon dadelik afkoel in hul swembad. Die kamers was goed ingerig, mooi en koel. Maak gerus gebruik van die heerlike aandete en ontbyt. Ons het ontbytpakkies geneem wat ons op die pad geëet het. Dit was 'n hoogtepunt van ons rit op pad McGregor toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Great place to stop over. Comfortable and lovely surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchley Plaas, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMDE1Njk2LWY4MjctNDFiNy05MDg4LTVhOWM2MzNhZDVkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 Finchley Farm Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.289050453999 23.458315730095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang