Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finchley Farm Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Verona L
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

I slept like a baby. Finchley was a home away from home. Well equipped and clean cottage, friendly staff, very nice breakfast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerkik gekuier. Gasheer en gasvrou is baie vriendelik. Akkommodasie is pragtig, en baie skoon en netjies. Baie aandag gegee aan detail. Mooi tuin en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell D
1 nag
5.0
Jan 2025

Great! Will always return. Comfortable and relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very pleasant. The location is close to Willowmore but far enough to enjoy a farm experience. The garden with its nice pool is like an oasis in the dry Karoo environment. The hostess was friendly and helpful. Would definitely return. My idea of a perfect farm stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Rustig. Die rustige plaasgevoel na 'n lang dag se ry is vir seker 'n pluspunt!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Naomi D
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2025

Pragtige omgewing op 'n plaas. Verblyf was aangenaam, aandete wat 'n keuse was, is egter duur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Oasis in die warm Karoo. Pragtig plekkie met lekker aandete. Die tuine is ook pragtig. Kan die plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanne
Finchley Farm Cottages
Dankie, Michelle. Ek is so bly dat julle alles geniet het.

Heinrich H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Oase in die Karoo. Baie lekker gebly. Sal weer daar tuisgaan. Pragtige tuin. Alles was skoon en netjies. Geen fout met niks. Alles was perfek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanne
Finchley Farm Cottages
Dankie vir die ondersteuning. As julle gelukkig is, is ek geseen.

Patricia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Will book again. Our stay was very comfortable, nice to have dinner when we got there late. Loved the donkeys in their reindeer horns. Too cute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanne
Finchley Farm Cottages
It was great having you stay over, Patricia. So happy that you enjoyed the dinner and the stay.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchley Plaas, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMDE1Njk2LWY4MjctNDFiNy05MDg4LTVhOWM2MzNhZDVkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 Finchley Farm Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.289050453999 23.458315730095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang