Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finchley Farm Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 88 resensies vir Finchley Farm Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Clive G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive G

Friendly, clean and peaceful.

It's the 3rd time staying at Finchly Farm Cottages, and it's awesome as always.

Wikus W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus W

Heerlik, waarde vir geld, Joanne het ons baie vriendelik ontvang.

Verblyf was lekker, dankie.

Tiaan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan F

Baie lekker.

Baie behulpsaam en doen moeite om aan gaste se behoeftes te voldoen.

Christiaan K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan K

Plaas atmosfeer en rustigheid na 'n lang dag se ry was salig.

Heerlike plaas atmosfeer met die mooiste sonsondergang. Tuine is baie mooi en rustig. Het heerlik gebly en was baie verras en dankbaar om 'n elektriese kombers op die bed aan te tref. Verblyf eenheid was netjies.

Hennie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Uitstekend.

Het baie lekker gebly. Baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Rustige plaasatmosfeer. Het verblyf baie geniet, sal weer daar wil oorslaap.

Sally W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sally W

Good location.

The welcome was warm, but the cottage was a bit shabby and dusty. Lovely breakfasts. I think the location would be great in good weather. Sadly for my purposes (I was on a landscape painting trip) the weather was very cold, wet and windy. The farmers, however, were delighted.

Michiel B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel B

Gerieflik en skoon.

Eenheid het aan die basiese behoeftes voldoen met al die geriewe. Het een aand oorgeslaap. TV was aan maar kon nie kanale verander nie. Was nie seker of daar WiFi was nie. Host het niks genoem nie.

Adriana G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana G

Heerlik en rustig.

Ons het heerlik gebly en heerlike aandete geniet. Pragtige blyplek, skoon netjies en vriendelike eienaars.

Izak B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak B

Besonderse plek in die Karoo.

Finchley is 'n pragtige oase. Ons het met fietse deur die Baviaanskloof getrek en kon dadelik afkoel in hul swembad. Die kamers was goed ingerig, mooi en koel. Maak gerus gebruik van die heerlike aandete en ontbyt. Ons het ontbytpakkies geneem wat ons op die pad geëet het. Dit was 'n hoogtepunt van ons rit op pad McGregor toe.

Richard B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B

Great place to stop over.

Comfortable and lovely surroundings.

Charmaine C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Verwelkomend, vriendelik, rustig, aangenaam.

Baie 'lekke' gebly, vriendelike diens, lieflike oase op 'n werkende plaas. Fantastiese aandete gehad.

Adri N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri N

Aangenaam, vriendelike ontvangs.

Alles was in werkende toestand. Kraakvars beddegoed.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle op Finchley farm te hê

Groete Joanne

Finchley Farm Cottages
Charl F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl F

Tuis op 'n Karooplaas.

Vang alles vas wat die Karoo bied.

Dirk Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk Z

We had a wonderful stay.

Very friendly hosts in a beautiful quaint town.

Tina B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B

Friendly and cosy farm stay!

Despite the winter cold, we were warmly welcomed, accommodation is comfortable and well-equipped, we will be back again.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Hi Tina

Thank you for your review. It's important to us that you are warn and snug in winter and we are very happy, when you are happy. We look forward to seeing you again.

keep well
Joanne

Finchley Farm Cottages
Barend M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend M

Ons het dit baie geniet. Ons het lekker gebly.

Verbly was skoon en netjies. Lapa met braaigeriewe was uitstekend.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

As ons gaste gelukkig is, is ons gelukkig. Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Dit word baie waardeer.

Finchley Farm Cottages
Anel O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel O

Fantasties!

Was 'n baie lekker oornagblyplek. Baie veilig en stil!

Chris V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Puik

Plaas-atmosfeer en stil.

Andries L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries L

Mooi gerestoureerde plaashuis vir 'n gerieflike oornag.

Mooi gerestoureerde huis wat goed toegerus is in 'n stil omgewing net buite die dorp. Braaier beskikbaar en goeie sekuriteit. Gratis WiFi was 'n bonus!

Welda M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welda M

Baie rustige en pragtige plaas. Siels verreikend!

Finchley Farm Cottages is baie ideaal geleë net buite die dorp Willowmore. Dit is maklik om daar te kom en die rustigheid is wonderlik. Pragtige tuine en baie vriendelike mense. Daar is baie stap paadjies en koppies om 'n 360-uitsig in te neem. Voorwaar 'n aanbeveling vir iemand wat die rustigheid soek!

Amanda R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda R

Rustige plaasoornag.

Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Heerlike aandete geniet. Pragtige tuin om in te ontspan.

Joanie F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie F

Pragtige plaasomgewing, goed toegeruste huisie, baie vriendelike mense en heerlike kos.

Ons het lekker geslaap by Finchley Farm. Die mense is baie vriendelik, hulpvaardig en lief vir kinders. Ons kinders kon lekker fietsry op die plaas en speel op die klimraam. Die hoogtepunt van die aand was vir seker die heerlike, tuisgemaakte kos wat op 'n yskoue aand in ons huisie bedien was. En natuurlik die kaggel en warmkomberse op die beddens!

Philip L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip L

Lekker oornag hier!

Ons het baie lekker hier oornag! Die elektriese kombers op die bed het die koue verjaag! Joanna se kossies vir aandete was stomend warm en baie smaaklik!

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Dankie Phillip, ons is bly dat julle lekker warm was in die koue en dat julle die aandete geniet het. As ons gaste gelukkig is, dan is ons gelukkig. Dankie vir u ondersteuning.

Finchley Farm Cottages
Lanette R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lanette R

Heerlike stilte, skoon verslaap. Lekker ontbyt buite op stoep.

Alles in cottage wat jy nodig het. Bring net ekstra spuitgoed of muskietmatjies saam. Baie muskiete.

Hester M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester M

Die kaggel het die kombuis se mure swart gebrand. Wit gedrapeerde gordyn, swart. Bedsokkies vol hare na een aand in die cottage.

Grondpad is goed. Geen WiFi. Tuin is onversorg hoewel daar 'n tuinier is. Toilet neem lank om vol te loop.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Dankie vir u terugvoering, Hester.
Ons het onlangs die kaggel laat herstel wat wel gerook het, maar sal die mure afwas.
Daar was 'n probleem met die Wifi terwyl julle hier was en is gelukkig intussen herstel. Jammer vir die ongerief.
Die waterdrukking op ons plaas is maar laag, maar ons het darem water in ons krane.


Finchley Farm Cottages
Petro S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Lekker verblyf teen 'n billike prys op 'n werkende plaas.

Ons het die middag lekker gaan stap op n tweespoorpaadjie tussen die doringbome. Baie lekker, rustige oornagplek. Joanne se ingemaakte beet is ook aan te beveel. Wens ek het meer gekoop!

Piet V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Die eenhede was pragtig en in 'n pragtige omgewing.

Beslis die plek om in hemelse stilte te rus. Die gasvrou was uiters vriendelik en bedagsaam. Haar etes heerlik. As jy wil rus in 'n plaasomgewing met al die gerief tot jou beskikking, maak hierdie jou keuse.

Ria G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G

Amazing people.

The service was amazing. The people were friendly and helpful. We had a great time. Thank you.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Thank you Ria.

Thank you for your great review. It was great having you at Finchley farm. We trust we will see you next on your way to Knysna.

Regards,
Joanne

Finchley Farm Cottages
Cathleen H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen H

Rustig, kalm en die omgewing is mooi.

Ons is baie vriendelik ontvang. Plek is netjies en skoon en baie gerieflik. Omgewing is mooi en rustig, jou tipiese plaasgevoel. Sal weer daar bly.

Lizette H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette H

Goeie waarde vir geld. Goed vir 'n nag se oorslaap voor mens verder reis.

Ons was goed ontvang en het goeie raad ontvang oor goeie restaurante vir aandete. Baie interessante dekor in die kamers en als wat nodig was, was beskikbaar. 'n Klagte oor geen water in die kamer nie, was dadelik aangespreek.

Peter B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B

Comfortable room with friendly hosts.

Great overnight stop between Gauteng and Knysna.

Russell D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Russell D

Relaxed and comfortable.

Quiet farm overnight stop. Great hosts. Peaceful and laid back. Will always use them when in the area.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Thank you, Russell
It was great accommodating you and Finchley farm will be ready to welcome you on your next visit.
All the best for the year ahead and thank you for supporting us. It is much appreciated.

Finchley Farm Cottages
Carol P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol P

Comfortable.

A lack of plug points for all the appliances available.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Thank you for your review, Carol, Your feedback is important to us and helps us insuring that our guest are comfortable.
I have attended to the plug points,
regards
Joanne.

Finchley Farm Cottages
Lucinda G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda G

Baie lekker gebly.

Ons het net oornag by Joanne. Sy is baie vriendelik. Sy probeer om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie Lucinda.
Ek is bly julle het julle kuier by Finchley farm geniet.
Baie dankie vir die ondersteuing.
Groete, Joanne.

Finchley Farm Cottages
Willem B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Heerlik oorgeslaap in hierdie bekoorlike cottage.

Rustige oorslaap op 'n Karooplaas in hierdie goed toegeruste cottage. Die dekor dra by tot die sjarme en atmosfeer.

Leon F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Gerieflik vir oorslaap.

Die kamer was gerieflik, maar kort so bietjie onderhoud.

Surita G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Surita G

Een nag se verblyf op pad na Oudtshoorn.

Nie geskik vir drie mense nie - spasie is te klein.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Hello Surita,
Dankie vir u terugvoering
Die economy kamer is eintlik maar 'n "budget kamer " so die gerief van spasie is maar besperk. As 'n persoon meer spasie soek sal die "large cottage" 'n beter opsie wees as dit beskikbaar is.
Ek dink die naam "economy room" is selfspreukend.

Ek glo die goeie gehalte mattresse het darem vir 'n goeie nag rus gesorg.
Dankie vir die ondersteunding en onthou om die large cottage te bespreuk met julle volgende kuier.

Alles wat mooi is vir 2023

groete
Joanne

Finchley Farm Cottages
Jennifer W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer W

Beautifully restored cottage, spacious, comfy and creatively decorated,

A must-stay gem.

Jan P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Mooi omgewing en vriendelike mense.

Die tuin is baie mooi met 'n groot verskeidenheid plante. Mooi blomme afgeneem.

Veronica D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica D

Really enjoyed the stay over.

Great value for money. Very comfortable stay. Highly recommended.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Thank you for your great review, Veronica. Truly much appreciated. Thank you so much for supporting us at Finchley Farm. Its people like yourselves, that keeps us going.
Regards,
Joanne

Finchley Farm Cottages
Peter D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Great thanks.

Very well equipped cottages.

Desiree B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree B

Skoon, het alles wat nodig is.

Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig.

Lood V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood V

Weereens 'n wonderlikke blyplek!

Altyd aangenaam om by Finchley Farm oor te slaap. Rustige plaasatmosfeer. Kamers en geriewe netjies en skoon. Ideaal vir besigheid of gesin kuier en oorslaap.

Mathilde S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S

Comfortable stay.

The apartment has a bedroom, lounge and kitchen, bathroom with shower and corner bath. Very comfortable and clean and well-equipped. There is a small outside area to sit with a private corner of the garden. Unfortunately, it is not a free-standing unit, in the bedroom, you can hear your neighbours in their kitchen. We had quiet neighbours, so not a problem.

Marthinus O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus O

Rustige plaasatmosfeer.

Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam gewees.

Malandi B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malandi B

Rustige plekkie en mooi natuur.

Rustige plaas-atmosfeer. Netjiese verblyf en het net een aand oorgeslaap. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Bonnie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bonnie V

A very comfortable and peaceful stay as always.

See stars.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Always great to have you at Finchley farm Ian. Peace and tranquility are indeed some of our privileges. Thank you for your loyal support.
Regards,
Joanne

Finchley Farm Cottages
Robert S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert S

Gerieflike oornag-plaasverblyf naby die dorp.

Goeie keuse vir 'n oornagverblyf in die rustigheid van 'n Karooplaaswerf nie ver van die dorp of grootpad nie. Gerieflike verblyf, hulpvaardige gasvrou.

Japie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie V

Gemaklike oorslaap.

Basiese geriewe, lekker swembad. Gerieflik buite die dorp.

Zean V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zean V

Het meer verwag.

Matte in kamer was vir my 'n knop in die keel. Badkamer oud en stort was nie so vars nie. Braai grids was baie vuil.

Eve B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Eve B

Glad nie welkom gevoel nie.

Met ons aankoms was die kamer se sleutel soek. TV-beheerafstand was nie beskikbaar nie. Gasvrou moes een in 'n ander kamer gaan haal wat in elk geval van geen nut was nie, want die TV het so gesneeu dat ons niks kon sien nie. Yshouertjie met ys in was vuil en gemuf. Stortvloer en mure was vuil. Badkamerlig was nie bedek nie. Dit het gelyk of daar onderhoud gedoen was en dinge net so gelos is in die badkamer. Ook toe ons deur die webtuiste bespreek het het ons gevra vir bed en ontbyt. Ontbyt was nie ingesluit nie wat nogal teleurstellend was.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Goeie dag Mev Boshoff

Ek is jammer vir die ongerief. Ek het al die klagtes nagegaan en dit uitsorteer. Ek het ongelukkig nie die TV syn nagegaan nadat 'n ma met klein kinders die vorige aand daar oornag het nie.

Die bedrag van R680 sluit ontbyt uit. Indien u ontbyt wou hê, was dit R80 extra per persoon. U het dit nie bygetel met u bespreking nie.
U het my gevra of ontbyt ingesluit was en ek het gevra hoeveel u betaal het, en gesê die bedrag van R680 sluit ontbyt uit.
Ek het gevra of u ontbyt wou hê, maar u het nee dankie gesê

Finchley Farm Cottages
Magda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Uitstekend!

Nie ver van roete af nie. Plaasgevoel, netjies en vriendelik! Sal definitief weer besoek!

Hendrik B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Pragtige outydse verblyf.

Ons is vriendelik ontvang. Die eenheid is pragtig gemeubeleer met antieke meubels en dekor. Lekker stil en rustig. Onthou net dat die gebruik van die aircon R80 per dag ekstra is. Maar as dit baie warm is is dit die moeite werd. Sal beslis aanbeveel.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie Hendrik.
Dit is altyd 'n plesier om wonderlike mense te ontvang en om verlyf te verskaf.
Alles wat mooi is.

Joanne

Finchley Farm Cottages
Stephen D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen D

Lovely, quiet, out of the way location with a beautiful mountain view.

Hosts were fantastic and welcoming.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Thank you for your great review Stephen. It is much appreciated.

Finchley Farm Cottages
Lynne C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne C

Gorgeous place, wanted to stay longer.

The owner was most helpful. We lost our cheaper cottage, but she was able to put us up in another slightly more expensive cottage and sort it all out. We'd love to have stayed longer, and we both hope to come back. Charming place in beautiful countryside.

Corlene V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene V

Lekker ou wereld huis met antieke meubels

Weg van die stad en pragtige antieke styl Baie gasvrye mense

Kathy J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy J

We thoroughly enjoyed staying on a farm and enjoyed the walks.

We stayed in the economy self-catering accommodation. The beds were most comfortable and we slept very well.

Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Heidi V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Baie rustig en aangenaam.

Die gasvrou is baie gaaf en behulpsaam en die plaas maklik om te kry. Die personeel is dierbaar, dankie Ria! Alles was skoon en netjies!

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Goeie dag Heidi,

Baie dankie, dit was 'n plesier om ons plaas met julle te deel.

Finchley Farm Cottages
Bennie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Die beste plek in Willowmore.

Baie lekker, goed ingerig, mooi tuin, vriendelike mense.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie, Ben, dit was so goed om verblyf aan wonderlike mense te verskaf.

Finchley Farm Cottages
Erna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Lekker plaas.

Dit was so lekker rustig om op die plaas te slaap. Joanne en Michael het ons welkom laat voel, en heerlike ontbyt gehad op die plaasstoep. Kinders het dit vreeslik geniet om die donkies te voer. Sal weer daar oorslaap.

Linda B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Gerieflik en sjarmante Karooplaashuisie.

Ons het heerlik hier oorgeslaap. Lekker naby die hoofpad vanuit Willowmore. Goed toegeruste kombuis en gemaklike beddens. Die Karoohuisie is pragtig outentiek en sjarmant. Dit was lekker om op die stoep te braai, en die kinders kon afkoel in die swembad.

Danie G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie G

Baie lekker gebly, gestap en die gasheer was baie hulpvaardig.

Ons het lekker gebly en kon een van die staproetes doen. Dit was 'n verligting na heeldag se sit in die motor. Ons kon hout goedkoop kry by die gasheer en hulle was so gaaf om nog fynhoutjies ook te voorsien. Ons sal weer daar oornag as ons weer daardie rigting gaan.

Samantha Y - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha Y

Quick and easy

Ideal stopover on our way to the Cape - neat, clean and comfortable.

Jeanie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanie S

Fabulous farm stay.

We stopped over in Willowmore for one night on our way to Addo and stayed in the 2 bedroom cottage. It was neat and tidy and had everything we needed. The decor is old farm cottage style with creaky wooden floors and some antique furniture pieces as well as a few quirky decor items which I rather liked, but might not be to everybody's taste. The bathroom is large with a decent size shower and large bath. I would have liked a shelf/cabinet for my toiletries. The bedrooms are large, though the twin only had one dresser. We stayed one night and never unpacked, so it was not an issue. The living room was a lot smaller than the photos suggest, but more than adequate for us. The chairs are a bit rickety, but comfortable. I would have liked some scatter cushions as I am on the short side and the seating is rather deep. There is a TV with DStv. It is in a beautiful, old cabinet and a bit low. The one cabinet door keeps getting in the way when you need to go down the passage. The kitchen is galley style, but bigger than it looks on the photos. There is an inside braai on the far side of the kitchen which might be a bit tricky to use comfortably as it would only accommodate the braaier. There is a lovely, sunny stoep with a patio table and chairs. It gets the sun through the day and might be too hot in summer, but was wonderful for winter. There is an umbrella stand to offer some shade. There is small lawn in front of the cottage and another small garden behind (where the 1 bed cottage is located) with a swimming pool. I saw a drum-braai for outside use.There is also a play area for kids in front of the main house. The cottage was a lot warmer than we thought considering how cold the nights can be. There are however electric blankets, panel heaters and more than enough bed coverings to keep you cosy. For the summer days all the rooms have fans and there is an air conditioner for an extra charge. The cottage is on a dirt road, but we arrived in a sedan with no problems. The road was better than some of the tarred roads in the Eastern Cape. You need to turn off the main road into Willowmore and drive under it to get to the dirt road. It was rather dark and hard to see the entrance when we returned after supper in town. The owners were friendly and helpful with great suggestions of where to eat and what to do in the area. I would recommend this as a stop on your way through the area.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Thank you Jeanie and Michele for your detailed review.
I will make work of a shelf for toiletries in the bathroom. Behind the bedroom door of the twin room, there are hooks and hangers for any clothing that needs to be hung up overnight.
I will see what plan I can come up with for the TV cabinets door.
It was such a pleasure having you on Finchley Farm and trust you enjoyed the rest of your travels.

Regards
Joanne

Finchley Farm Cottages
Nico R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico R

Lekker blyplek, skoon en netjies en gasvrye ontvangs.

Ek het 'n oornagplek gesoek op my reis terug Kaap toe en Finchley Farm Cottages was perfek vir daardie doel.

Terence T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terence T

Comfortable stay with everything we needed.

Stayed in economy room which had everything we needed. Owner supplied microwave oven when we requested it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het.

Het in die ekonomiese kamer gebly wat alles het wat nodig is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Thank you Gill. Its was great having you here.

Finchley Farm Cottages
Neville C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neville C

Friendly welcome. Comfortable room and nice and quiet.

Had a bit of a hiccup with our booking which was sorted out with no trouble at all. In fact they went the extra mile to accommodate us. Well done! We will definitely be back.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Thank you, Nelville, it was great having you at Finchley Farm.

Finchley Farm Cottages
David V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
David V

Oulike plek, maar reken mens kan beter doen vir die prys.

Oulike plek met goeie ligging. Voel baie veilig ook. Ons is vriendelik ontvang en ons koue water is vinnig uitgesorteer. Ek en ons seun het baie lekker gespeel in die speelarea. Die foto's op die website lyk bietjie verouder en kan dalk bietjie van 'n wanindruk skep.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Hi David, Dankie vir die terugvoer. Julle was in die klein cottage bespreek, maar ek het julle sonder om vir julle te sê, in die groter cottage gesit. So die fotos kon 'n bietjie verwarrend wees. Jammer daaroor, ek moes vir julle gesê het.

Finchley Farm Cottages
Henna N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henna N

Goed.

Joanne het ons tuis laat voel. Ons het in beurtkragtyd daar gearriveer, maar sy het gesorg dat ons alles kry.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Dankie Henna.

Finchley Farm Cottages
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Tinus L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus L

Baie netjies en skoon.

Finchley Farm Cottages is 'n heerlike oornagverblyfplekkie waar jy kan ontspan na 'n lang dag se reis. Die slaap- en wasgeriewe is skoon en netjies. Dit is baie stil en dus kon ons 'n goeie nagrus geniet.

Marieta V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V

So rustig, skoon en netjies.

Dit was heerlik gewees. Alles wat 'n mens benodig is daar. Skoon en netjies. Sal dit aanbeveel vir iemand wat hou van stilte en net rustig wees.

Frik E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik E

Uitstekend!

Hier vind mens weer sielerus en besef waaroor die lewe regtig gaan. Hoogs aanbeveel vir mense wat veral in stede in julle eie tronke bly. Kom beleef hier vryheid, skoon lug, rus, vrede en uiters belangrike stilte!

Juanita M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M

Vriendelik, netjies, rustig.

Gasvryheid, klein details word nie gemis nie, baie lekker gekuier, sal definitief teruggaan.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Chris B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B

Rustige Karooplaas-verblyf.

Lekker oorslaapplek op 'n werkende Karooplaas. Outentieke verblyf met alles wat jy nodig het. Naby die dorp indien jy skielik iets benodig.

Natalia M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natalia M

Skoon en gerieflik vir kinders.

Gasvry, stort se koue kraan het nie gewerk nie. Water is skaars so ons moes bad. Het hele gesin in een bad gebad. Was effe ongerieflik maar dis net een aand. Plek baie goed ingerig. Baie spinnekoppe maar dis ook OK.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Dankie, Natalia, ons het die stort se koue kraan reg gemaak. Dankie vir die laat weet. Waardeur dit.

Groete Joanne

Finchley Farm Cottages
Riane V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riane V

Vir 'n oornagplek op pad na jou bestemming, is hulle ideaal.

Vriendelik ontvang, redelik netjies, alles wat nodig is vir selfsorg.

Alicia V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alicia V

Okay for pit stop.

Air-con apparently extra, and not friendly at all, I actually felt I intruded.

Finchley Farm Cottages se terugvoer

Dear Alicia.

I am sorry if I came across as unfriendly. Not sure what happened before you arrived but it was not you. I truly apoplogise for that. Our guests are very important to us and I am always very happy to see people who come to Finchley farm.

Regarding the air-con being an optional extra. We just felt it was more fair for other guests who might arrive later when its cooler or later in the year as some could use it and others not and then they are paying for something, they never used. Trust you understand.

Keep well
Joanne

Finchley Farm Cottages
Melanie A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie A

Fantasties.

Die plaas is nie ver uit die dorp uit nie. Die woonstel was perfek is was daar wat ons nodig gehad het.

Barbara R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara R

Lovely garden and setting after a long drive.

My dogs loved the farm and open space. We enjoyed our stay.

Niel M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel M

Baie oulike kothuis.

Het dit baie geniet. Skoon en netjies en het alles wat mens moontlik nodig sal mag he.

Gabri S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gabri S

Rustige plaasatmosfeer.

Die ligging was ideaal vir ons reis vanaf Port Elizabeth. Outyds, maar baie netjies.

Michelle J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle J

Ruim en netjies.

Sal die kothuis beslis aanbeveel. Rustige plaas-atmosfeer, maar steeds nie te ver van dorp af nie. Ons sal beslis weer oorslaap, baie dankie.

Zane M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zane M

Baie oulike plekkie en rustige atmosfeer.

Ons het lekker gebly en dis heerlik om tyd op 'n rustige en ontspanne plaas te spandeer.

Wilfried S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfried S

Die buitengewone warm dae is getemper met goeie lugversorging en 'n swembad- ons het die wonderlike Karoo atmosfeer ingesuig.

Ten spyte daarvan dat ons die drie warmste dae 39C, 44C, 37C gekies het (die dae voor en na was 25C en 23C met bietjie reën) was dit 'n uitsondelike ervaring. Die uitsonderlike warm weer het ons bewegings beperk maar desnieteenstaande het ek 35 voëlspesies gesien. Die aande was heerlik soel en die geur van die doringhout vuur was enig. Die groter wooneenheid het ons terdeë gepas met baie ruimte (veral omdat dit so warm was buite). Nuwejaarsaand het die gasheer en sy familie ons genooi vir 'n nagrit na hulle jaarlikse vuurwerkevertoning op die koppie met Willowmore se liggies in die verte. Dis 'n skaap en jagplaas en daar is baie wild. Die gasvrou en haar man is egte Engelse boere mense met die tipiese hartlikheid van Karoo boere. Ons sal graag wil terugkeer maar blykbaar is om en by April die beste tyd weer gewys en dalk ook voëlspesies gewys.

David G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
David G

More than adequate.

Well sign posted. Close to main street. Very peaceful and relaxing. Slightly overpriced in comparison to the rest of our destinations during this trip of ours.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Meer as voldoende.

Naby aan hoofstraat, baie rustig en ontspanne. Effens duur in vergelyking met res van ons bestemmings tydens ons reis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchley Plaas, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMDE1Njk2LWY4MjctNDFiNy05MDg4LTVhOWM2MzNhZDVkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 Finchley Farm Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.289050453999 23.458315730095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang