Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finchley Farm Cottages

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchley Plaas, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Finchley Farm Cottages is 3 km buite die dorpie Willowmore op 'n skaapplaas geleë. Daar is 'n paar kort staproetes vir dié wat 'n bietjie bene wil strek, of vir die meer ervare stapper wat Aasvoëlberg kan uitklim.

Verblyf word gebied in 2 kothuise, 'n luukse kamer en ’n Ekonomiese Kamer. Die kothuise is smaakvol versier en volledig toegerus vir selfsorg. Lugversorging is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Die luukse kamer en ekonomiese kamer is aan die hoofhuis verbind, maar het hul eie ingange. Die luukse kamer is ruim en het 'n sitarea, 'n kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n slipperbad.

Die ekonomiese kamer het 3 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, maar is nie toegerus vir selfsorg nie.

Vir dié wat nie van selfsorg-verblyf gebruik wil maak nie is daar ontbyt en die maaltyd van die dag beskikbaar teen ’n addisionele fooi.

Gaste kan ontspan in die pragtige plaastuin, swem in die rotspoel of 'n skemerkelkie en braai onder die afdak geniet.

Daar is ook 'n plaasroete teen Aasvoëlberg uit waar gaste fynbos, manjifieke rotsformasies, wild en voëllewe te siene kan kry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Clive G
5.0
Friendly, clean and peaceful. It's the 3rd time staying at Finchly Farm Cottages, and it's awesome as always.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Wikus W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, waarde vir geld, Joanne het ons baie vriendelik ontvang. Verblyf was lekker, dankie.
Jan 2024
Tiaan F
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Baie behulpsaam en doen moeite om aan gaste se behoeftes te voldoen.
Jan 2024
Adriana G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig. Ons het heerlik gebly en heerlike aandete geniet. Pragtige blyplek, skoon netjies en vriendelike eienaars.
Des 2023
Izak B
Saam met vriende
5.0
Besonderse plek in die Karoo. Finchley is 'n pragtige oase. Ons het met fietse deur die Baviaanskloof getrek en kon dadelik afkoel in hul swembad. Die...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Finchley Plaas, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Finchley Farm Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchley Plaas, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMDE1Njk2LWY4MjctNDFiNy05MDg4LTVhOWM2MzNhZDVkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 Finchley Farm Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.289050453999 23.458315730095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang