Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

First Class Students Accommodation

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2
Vanaf R550
R550 R385
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, en bied toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het 2 lessenaars, kasruimte, 'n TV en droograk. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ekstra gaste wat nie deur die bestuur goedgekeur is nie, sal lei tot ekstra fooie.
Geen skuif van meubels tussen kamers word toegelaat nie.
Gaste moet asb. die gebruikte handdoeke in die mandjie sit.
Oorskietkos en verpakking moet in die kombuisdrom weggeooi word.
Gaste moet asb. alle kombuisgereedskap terug in die kombuis sit nadat hulle dit gebruik het.
Hou asb. die verblyf so skoon as moontlik. Ekstra skoonmaakdienste sal lei tot ekstra fooie.
Ekstra beddens vir kinders word op versoek met bespreking voorsien.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 3
Vanaf R600
R600 R420

  • Stort

Kamer 1
Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het 'n koninggrootte-bed en bied toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het 2 lessenaars, 'n gemaklike rusbank, oorgenoeg kasruimte, 'n boekrak, en 'n handdoek en droograk. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ekstra gaste wat nie deur die bestuur goedgekeur is nie, sal lei tot ekstra fooie.
Geen skuif van meubels tussen kamers word toegelaat nie.
Gaste moet asb. die gebruikte handdoeke in die mandjie sit.
Oorskietkos en verpakking moet in die kombuisdrom weggeooi word.
Gaste moet asb. alle kombuisgereedskap terug in die kombuis sit nadat hulle dit gebruik het.
Hou asb. die verblyf so skoon as moontlik. Ekstra skoonmaakdienste sal lei tot ekstra fooie.
Ekstra beddens vir kinders word op versoek met bespreking voorsien.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R550
R550 R385
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth-laan 8, Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a0df66ce49a5a4dda9b62e8c91f42a651b8438693a974088e1134c389e59859b713b8466d1f94184b77e1f3feb13ca33b4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R385 per nag (plek vir 2) 8 Kenneth Avenue Glenhurd 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.958851842211 25.568238334988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang