Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Corner Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 331 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ideale oornag. Ideale oornag plekkie, heel rustig en gemaklik met hul restaurantjie op perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
1 nag
5.0
Des 2024

Is baie vriendelik ontvang en die restaurant bedien heerlike kos! Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara W
1 nag
3.8
Jan 2025

Adequate for a one night stay. It was okay to stay there overnight. It was reasonably priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rian V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2025

Was ok om net vir die nag oor te slaap. Nee, nie baie tevrede nie. Moes 45 min wag na twee uur sodat ons verblyf klaar reggemaak word. Badkamer mure vol mould van waterskade en vuil kolle teen die badkamer mure. Verskriklik baie muskiete.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Adrie H
1 nag
5.0
Des 2024

Peggy het vir ons uitstaande diens gegee, sy was baie vriendelik en hulpvaardig. Heerlik gebly, geslaap en.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker as lekker. Ja, ons wou hulle winkel ondersteun, maar my jongste eet niks op die menu nie en die dame het die 4 sheel voorgestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal-jeanne H
Kort verblyf
5.0
Des 2024

The Garden Corner Guesthouse was like a home away from home. We enjoyed our stay and will definitely make use of it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie netjies en skoon, vriendelik ontvang. Sal weer daar oornag. Baie netjies en skoon, eetplek beslis 'n bonus as jy nie verder wil ry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 355

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R780
R 780 R 702
per nag, vir 2 mense
Vanaf R780
R 780 R 702
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brummerstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb3d5601cb857d40124c555747e0518abff4a9b1796300c1a8902e9b08dc003929171a7206cd4ec07438c8ba1c5f0af8618d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag, vir 2 mense 331 5 1 5 2 Brummer Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.35131616076 22.594928741455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang