Beskrywing
Snoek is 'n gemaklike woonstel en bied slaapplek vir 5 gaste, maksimum 4 volwassenes. Die woonstel het 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Vir gerief word linne voorsien, en gaste moet asseblief hul eie handdoeke bring. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Let wel: Snoek het koopkrag. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Daar is gratis WiFi en 'n TV met Netflix. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n semi-private braai-area, sowel as 'n binnehof, en veilige parkering is beskikbaar. Slegs 1 voertuig word op die perseel toegelaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Die eenheid het 'n slim-TV met Netflix. WiFi is ook beskikbaar. Gaste moet hul eie handdoeke bring. Enige breekskade moet so gou as moontlik aangemeld word. Geen oornaggaste word toegelaat nie. Slegs dagbesoekers word toegelaat indien dit vooraf met die eienaar gereël word. Beddens en beddegoed mag slegs deur gaste wat bespreek het, gebruik word. Indien meer gebruik word, sal 'n bykomende fooi gehef word. Geen harde musiek of enigiets wat die bure kan pla, word toegelaat nie. Geen hubbly bubbly word op die perseel toegelaat nie. Rook binne is nie toegelaat nie. Slegs 1 voertuig per eenheid word op die perseel toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Galjoen is 'n gerieflike woonstel wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die woonstel het 1 slaapkamer. Die badkamer beskik oor 'n bad en 'n stort. Die slaapkamer het ’n koningingrootte bed en die woonvertrek het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die oopplan-kombuis het ’n vierplaatstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n etenstafel. Daar is gratis WiFi en 'n TV met Netflix. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Slegs 1 voertuig word op die perseel toegelaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Die eenheid het 'n slim-TV met Netflix. WiFi is ook beskikbaar. Gaste moet hul eie handdoeke bring. Enige breekskade moet so gou as moontlik aangemeld word. Geen oornaggaste word toegelaat nie. Slegs dagbesoekers word toegelaat indien dit vooraf met die eienaar gereël word. Beddens en beddegoed mag slegs deur gaste wat bespreek het, gebruik word. Indien meer gebruik word, sal 'n bykomende fooi gehef word. Geen harde musiek of enigiets wat die bure kan pla, word toegelaat nie. Geen hubbly bubbly word op die perseel toegelaat nie. Rook binne is nie toegelaat nie. Slegs 1 voertuig per eenheid word op die perseel toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Harder is 'n gerieflike bachelor flat wat slaapplek aan 4 gaste (maksimum 2 volwassenes) bied. Die bachelor beskik oor ’n badkamer met ’n stort. Daar is ’n dubbelbed en ’n dubbelslaapbank in die eenheid. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die kombuis-gedeelte beskik oor mini-stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n etenstafel. Daar is gratis WiFi en 'n TV met Netflix. Die eenheid beskik oor 'n binne-braai maar het ook buite ’n privaat braai-area. Slegs parkering vir 1 voertuig op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Die eenheid het 'n slim-TV met Netflix. WiFi is ook beskikbaar. Gaste moet hul eie handdoeke bring. Enige breekskade moet so gou as moontlik aangemeld word. Geen oornaggaste word toegelaat nie. Slegs dagbesoekers word toegelaat indien dit vooraf met die eienaar gereël word. Beddens en beddegoed mag slegs deur gaste wat bespreek het, gebruik word. Indien meer gebruik word, sal 'n bykomende fooi gehef word. Geen harde musiek of enigiets wat die bure kan pla, word toegelaat nie. Geen hubbly bubbly word op die perseel toegelaat nie. Rook binne is nie toegelaat nie. Slegs 1 voertuig per eenheid word op die perseel toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Gousblom Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang