Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Die eenheid het 'n slim-TV met Netflix. WiFi is ook beskikbaar. Gaste moet hul eie handdoeke bring. Enige breekskade moet so gou as moontlik aangemeld word. Geen oornaggaste word toegelaat nie. Slegs dagbesoekers word toegelaat indien dit vooraf met die eienaar gereël word. Beddens en beddegoed mag slegs deur gaste wat bespreek het, gebruik word. Indien meer gebruik word, sal 'n bykomende fooi gehef word. Geen harde musiek of enigiets wat die bure kan pla, word toegelaat nie. Geen hubbly bubbly word op die perseel toegelaat nie. Rook binne is nie toegelaat nie. Slegs 1 voertuig per eenheid word op die perseel toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Gousblom Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang