Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gousblom 6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannaleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 64 resensies vir Gousblom 6
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marius C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Uitstekend en lekker gekuier.

Pragtig, netjies en skoon, vriendelike gasvryheid Weskusmense.

Elray I - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elray I

Baie netjies skoon en veilig. Sal beslis weer daar gaan bly en aanbeveel!

Baie lekker plekkie!

Gousblom 6 se terugvoer

Julle is welkom om weer te kom!

Gousblom 6
Sanet P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P

Heerlik.

Ek het lekker uitgerus.

Joan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan S

Lekker by die see in netjiese skoon woonplek, wat meer?

Baie netjies en skoon, daar was alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer van hierdie plekkie gebruik maak. Mense was ook vriendelik en behulpsaam.

Greg M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg M

Rustig, lekker familie tyd en lekker stap strand.

Ons as gesin het dit baie geniet, verblyf goed toegerus, sal vir seker weer gaan.

Elmie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie S

Lekker naby die strand.

Netjies en gerieflike woonstel.

Pieter M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Uitstekende kuier gewees.

Dit was my lekkerste naweek in 'n lang tyd. Ek en my vrou het die rustigheid geniet. Ek het alreeds my familie en vriende gesê. Dankie.

Sybrandt D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybrandt D

Die ligging is goed en die fasiliteite is basies. Beddegoed was nie geskik vir koue.

Nodigste behoeftes is dit.

Org V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V

Baie goeie waarde vir geld, puik ligging baie naby aan strand.

Baie goeie waarde vir geld. Baie naby aan strand, minder as 5 minute se stap. Die plek is gerieflik ingerig maar daar is niks uitspattig nie. Het alles wat mens nodig het vir 'n baie basiese verblyf by die see vir 'n naweek. Kommunikasie en verkryging van sleutels was baie maklik en doeltreffend.

Nicolene B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Heerlike plekkie en naby die see!

Ouma en oupa en kleinseun het hulle gatte uit geniet! Sal definitief weer gaan!

Sanel W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel W

Ons het die stilte en ruimte terdeë geniet!

Ons het die wegbreek en stilte so geniet en die huisie het alles wat nodig is. Daar kom regtig niks kort nie. Sal definitief aanbeveel en die see is 'n paar tree weg van die verblyf. Nooit nodig gehad om rond te ry nie, alles op hande!

Lindi R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi R

Heerlike naweek 15/09/2023 - 17/09/2023.

Ek en my 2 meisiekinders het dit vreeslik baie geniet. Die plek was netjies en baie oulik ingerig. 'n Bonus was die binne braai wat wonderlik was vir die koue naweek. Die see is net 'n entjie se stap en die twee girls het dit vreeslik geniet al was dit koud. Sal beslis die plekkie aanbeveel!

Jenny B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B

Beste vakansieplek, stil, rustig en vreedsaam.

Baie dankie Hannaleen en Naomie, ons het baie lekker gebly in Snoek en was lekker privaat en alles wat mens nodig mag kry was daar en die plek netjies, skoon en gemaklik. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Willem B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Baie lekker gekuier en binnebraai was 'n treffer maar 'n haan op skoorsteen sou dalk nog beter werk!

Sien sterre.

Willem H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Absoluut fantasties.

Strand was slegs 'n paar tree weg is, is n bonus. Lekker stil en rustig om te ontspan. Sal beslis weer daar kom kuier.

Gousblom 6 se terugvoer

Willem, ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer. Gousblom groete

Gousblom 6
Ettiene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene V

Baie rustige plek. Nie te veel verkeer en die mense daar het harte van goud.

Daai dubbel bed slaap hemels. Heel rustig naby die see en hoor hom nags. Eienaar baie vriendelik.

Pellie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pellie B

Ons het vir die naweek weggebreek.

Vir die R350.00 ekstra 'skoonmaakdienste fooi' verwag ek ten minste skoon mure, vloere en handdoeke. Ons het uitgesien na die binnebraai, maar daar was nie een soos op die foto's nie.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sanet P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P

Fantasties.

Gousblom 6 is die beste ingerig, mens hoef basies geen goed saam te neem nie. Ek dink dit was die mees volledigste vakansiehouplek wat ek al ooit gesien het.

Gousblom 6 se terugvoer

Hi Sanet, ek is bly julle het die tydjie geniet. Kom gerus weer. Gousblom Groete.

Gousblom 6
Adriaan M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan M

Baie stilte met goeie rus met wegbreek.

Sal graag enige persoon wil aanraai om daarby die instansie te gaan inloer vir rustige wegbreek.

Gousblom 6 se terugvoer

Kom gerus weer.

Gousblom 6
Christa R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa R

Rustige omgewing, op die pragtige strand. Baie vriendelike diens.

Ons het heerlik gekuier en die blomme se prag geniet. Die woonstel was baie goed toegerus en die diens baie vriendelik.

Gousblom 6 se terugvoer

Kom gerus weer!

Gousblom 6
Lomi D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lomi D

Kinders het dit baie geniet om so naby die strand te wees.

Dankie sê vir die vriendelike ontvangs toe ons daar aangekom het. Die huisie is netjies en het alles wat met nodig het in. Dit is veilig en die kinders het dit baie geniet om so naby die see te wees. Sal die plekkie vir enigeen aanbeveel.

Gousblom 6 se terugvoer

Baie dankie. Bly jul het die tydjie geniet.
Gousblom ~groete

Gousblom 6
Mariana K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K

Pragtige woonstel.

Gert en Hannaleen het 'n baie lekker woonstel. Ons was bevoorreg om 'n ingeboude braaier in die woonstel te hê. Die tydjie wat ons in Dwarskersbos was, was die weer baie sleg, maar ons kon nogsteeds heerlik vleisbraai. Ons sal vir seker Harder aanbeveel, daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met alles in wat jy nodig het. Harder is 'n paar treë van die strand af. So jy hoef glad nie te ver te soek vir verblyf nie. Bespreek by Harder in Dwarskersbos.

Gousblom 6 se terugvoer

Ek is bly jul het dit geniet. Kom gerus weer.
Gousblom ~groete

Gousblom 6
Blackie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blackie S

Baie netjiese en rustige plek. Sal vir enige een aanbeveel.

Baie mooi en netjies en was baie vriendelik ontvang. Sal weer soontoe gaan vir seker.

Gousblom 6 se terugvoer

Sal welkom wees!

Gousblom 6
Jacques V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Ons was gelukkig om een van die eerste mense te wees wat die huisie kon huur - alles is splinternuut en het 100% gewerk soos verwag.

Die huisie is lekker ruim en privaat met ons eie privaat parkeerplek voor die huis. Dis net 'n paar tree van die see af met 'n lekker strand vir swem met die kinders. Tannie Hannaleen was baie vriendelik en het vir ons ekstra goedjies aangedra wat sy gedink het kan help met die kinders. Ons het baie lekker gekuier en sal definitief weer 'n draai daar gaan maak.

Gousblom 6 se terugvoer

Ek is bly julle het die wegbreek geniet. Julle is altyd welkom!

Gousblom 6
Theresa V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V

Aangenaam en rustig.

Ons geniet elke keer Dwarskersbos se rustige atmosfeer. Dis naby die see en lekker koel.

Erika C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika C

Baie netjies en skoon. Naby see.

Baie goed toegerus. Alles is daar wat nodig is. Baie vriendelik en behulpsaam.

Gousblom 6 se terugvoer

Bly jul het lekker gebly.

Gousblom 6
Cindy W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy W

Ons kuier by Gousblom 6 was heerlik. Ons sal definitief langer bly volgende keer.

Ons was baie beïndruk met die netheid van die eenheid. Dit was ten volle toegerus en die eienaar was baie bedagsaam deur aan klein detail te voldoen. Alhoewel daar nog 2 eenhede op die perseel is, voel jy nie in mekaar se pad en elkeen het hul privaatheid. Die kinders het dit baie geniet om loopafstand van die see te wees.

Gousblom 6 se terugvoer

Hi Cindy
Ek is bly jul het die tydjie geniet. Kom gerus weer.
Gousblom ~groete

Gousblom 6
Gerrit B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B

Baie netjiese, praktiese woonstel naby die see.

Baie lekker woonstel, naby die strand. Vriendelike Wekusg-asvryheid by ontvangs.

Gousblom 6 se terugvoer

Hi Gerrit
Dankie vir die terugvoering. Kom kuier gerus weer!
Gousblom ~groete

Gousblom 6
Eruka B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eruka B

Rustig en baie netjies.

Ons moes R350 los vir skoonmaakdienste, eerste keer wat ek daarvan hoor. Gewoonlik sluit verblyfgelde dit in.

Mercia W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia W

Ongelooflik besonders.

Rustig, naby die see, sentraal.

Gousblom 6 se terugvoer

Hi Mercia

Dankie vir die terugvoering.

Gousblom ~groete

Gousblom 6
Lesley-ann M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley-ann M

Our stay was lovely but very short.

The home is very well kept and were allowed to booked in a bit earlier than the stated time. The fact that we were so close to the beach was an absolute bonus.

Gousblom 6 se terugvoer

Hi Lesley - Ann
Dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.
Gousblom ~groete

Gousblom 6
Conroy V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conroy V

Genotvol en lekker.

Naby aan die strand, rustig, baie mooi, oulike plekkie. Sal weer soontoe gaan.

Gousblom 6 se terugvoer

Hi Conroy

Dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.

Gousblom ~groete

Gousblom 6
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie netjiese en skoon verblyf binne loopafstand van die see.

Verblyf is netjies, skoon en toegerus met alles wat benodig word. Die twee kamers van die Snoek-eenheid is nie voldoende geventileer nie. Die kamers benodig lugversorging.

Gousblom 6 se terugvoer

Hi Johan
Dankie vir jou terugvoering. Die ideaal is om lugversorging in elke kamer te he, as die fondse daar is, sal ek daaraan aandag gee.
Gousblom ~groete

Gousblom 6
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Nico E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Baie lekker plekkie. Naby die see. Beveel beslis aan.

6 Gouwsblomstraat, huisie is naby alles. Vredenburg, Saldana, St. Helenabaai. Lekker gekuier.

Gousblom 6 se terugvoer

Hi Nico
Ek is bly julle het die week geniet by Gousblom 6. Ek glo jul het die blommekyk en omgewing ook geniet. Kom kuier gerus weer.
Gousblom ~groete

Gousblom 6
Chrismy F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismy F

Fantastiese plek!

Kinders het die strand baie geniet!

Gousblom 6 se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet.

Gousblom 6
Irene V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V

Goed ingerigte huis loopafstand see toe.

Ons het baie lekker gebly en was verras dat die huis so modern en lig was omdat dit in die ou deel van Dwarskersbos geleë is.

Gousblom 6 se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier weer! Gousblom-groete.

Gousblom 6
Adri L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L

Fantasties, altyd.

Lekkerste plek ooit. My home away from home!

Gousblom 6 se terugvoer

Hi Adri, jy is soos altyd welkom om weer te kom!

Gousblom 6
Nicolene C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene C

Heerlik uitgerus hier, binne stapafstand van die see af.

Dwarskersbos is 'n mooi gebied, reg langs die see en die ideale plek weg van die stad en sy gejaag.

Gousblom 6 se terugvoer

Hi Nicolene
Dankie vir jou terugvoering.
Gousblom ~groete

Gousblom 6
Maranatha W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maranatha W

Ons het verskriklik lekker gekuier.

Huisie is reg by die see. Mooi stil rustige buurt. Baie ontspannend. Skoon en netjies. Lekker ligging.

Gousblom 6 se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Gousblom groete.

Gousblom 6
Johanet S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johanet S

Ons het baie lekker geslaap. Baie skoon en stapafstand van see.

Ons is Baie lief vir diere, maar die eienaar se honde het ons so bietjie onveilig laat voel om ons kinders sonder toesig buite te laat speel. Dankie vir 'n lekker naweek.

Gousblom 6 se terugvoer

Hi Johanet
Plaas julle net iets van die skaaphond gesê het, ons sou haar enige tyd in die huis gehou het. Jammer daaroor.
Dankie dat jy nou ons aandag daarop vestig. 'n Mens besef nie altyd dat ander mense skrikkerig vir jou hond kan wees nie.
Ons sal beslis in die toekoms, as ons 'n naweek daar is, daaraan aandag gee.
Gousblom 6

Gousblom 6
Francois S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois S

Lekker stil, rustige omgewing naby die see.

Kon lekker ontspan. Geen televisie nie. Stel voor dat dalk 'n radio geplaas word.

Gousblom 6 se terugvoer

Hi Francois
Dankie vir jou terugvoering. Ek is bly jy kon ontspan.
Gousblom ~groete

Gousblom 6
Gertrude V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertrude V

Ons het baie lekker daar gebly. Baie naby aan die see.

Netjiese skoon plekkie. Sal weer daar bespreek.

Gousblom 6 se terugvoer

Julle is altyd welkom!

Gousblom 6
Ethan W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethan W

An ocean gem.

Absolutely amazing view and having the ocean literally on your doorstep. Loved every minute of it.

Gousblom 6 se terugvoer

Kom gerus weer!

Gousblom 6
Hester G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G

Weskus vakansie

Pragtige plekkie en goed gelee

Gousblom 6 se terugvoer

Dankie Hester, kom gerus weer.

Gousblom 6
Adri L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L

My home away from home

Lekkerste plek ooit. Baie rustig, naby die see en lekkerste braai drom. Ek love daai plek.

Gousblom 6 se terugvoer

Dankie Adri. Kom weer.

Gousblom 6
Carol-ann K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann K

Ons was baie tevrede en beïndruk met die netheid en gerieflikheid.

Ons het dit regtig baie geniet.

Adri L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L

Dis die lekkerste vakansieblyplek ooit!

Die see is so naby en blyplek is perfek. Ek kan 'n lang lys goeie goed skryf oor die plek, maar as ek te veel adverteer kry ek nooit weer plek daar nie. Ek love die blyplek, die dorpie en sy mense. En die see. Dis net anders!

Gousblom 6 se terugvoer

Dankie Adri, ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Gousblom-groete

Gousblom 6
Priscilla A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla A

Die perfekte wegbreek vir ons as 'n gesin.

Die plek is baie skoon, alles wat mens onnodig is beskikbaar, baie naby aan die see.

Gousblom 6 se terugvoer

Hi Priscilla,
Ek is bly julle het die plekkie geniet. Dankie vir n goeie resensie.
Gousblom 6

Gousblom 6
Test T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Test T

Verskriklike oulike plekkie, mooi netjies en skoon.

Huis was goed ingerig, heaters of warm komberse sou egter baie welkom wees, dit was verskriklik koud. Met aankoms was daar nog vuilgoed in drom van vorige gaste en braairooster was geroes en onbruikbaar, dit het egter nie ons naweek bederf nie want die ligging en netheid van plek het opgemaak vir die ongerief. Sal beslis die plekkie aanbeveel, WiFi groot aanbeveling.

Gousblom 6 se terugvoer

Ek is bly dat jul die naweek geniet het. Jammer oor vullissak in drom, dit is beslis n glips.

Gousblom 6
Megan P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Megan P

Onvergeetlike naweek.

Plekkie is goed ingerig.

Gousblom 6 se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet.

Gousblom 6
Colette N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette N

Baie lekker, als is daar wat mens nodig het. Treë van die strand af. En baie stil. Salig!

Netjies en skoon. Meters van die strand. Rustig en stil. Was heerlik!

Gousblom 6 se terugvoer

Colette ek is bly julle het die naweek geniet. Kom gerus weer.

Gousblom 6
Vilecia M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vilecia M

Baie dankie dankie aan Lettie. Ons het dit baie geniet by julle.

Die plekkie was baie netjies en ons het onmiddellik tuis gevoel.

Adri L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L

Fantastiese, skoon, rustig plek naby die see.

Dit is 'n pragtige plek met al die geriewe en meer wat mens kan nodig hê. Daar's nie 'n TV nie, maar dis juis dit wat bygedra het tot die lekkerte. See is baie naby en ons kon saans aan die slaap raak met die geluid van die see in ons ore. Het oop vensters geslaap. Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Amper te bang om te sê hoe lekker dit was, want dan kry ons dalk nooit weer daar plek nie.

Gousblom 6 se terugvoer

Gooeie dag Adri,

Baie dankie vir die pragtige ressensie. Ek waardeer dit. Ek is bly julle het die tydjie by die see geniet!

Gousblom 6
Herman V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Ons het heerlik ontspan in 'n baie oulike plek.

Gousblom 6 is modern, silwerskoon, smaakvol gemeubeleer om see atmosfeer te skep, goed toegerus met alles wat mens benodig, baie naby aan die strand geleë, ens. Die diens en ondersteuning was uiters professioneel en vriendelik. Ons as gesin (ek, my eggenote, ons 2 volwasse dogters en ons skoonseun) het baie lekker gekuier.

Gousblom 6 se terugvoer

Herman ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir jou pragtige terugvoer.

Gousblom 6
Venetia S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia S

Baie lekker.

Heerlik gebly. Agent en gasheer baie vriendelik en hulpvaardig.

Gousblom 6 se terugvoer

Venetia,
Dankie vir jou terugvoering. Ek is bly jy het lekker uitgerus!

Gousblom 6
Chevonne R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne R

It is very relaxing.

The place is very clean, we had a friendly service and felt at home.

Gousblom 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Bly julle het dit geniet.

Gousblom 6
Arno D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno D

Gerieflike wegbreekplek, sal weer besoek.

Gerieflike, netjiese plekkie. Vriendelik verwelkom, sal weer gaan kuier.

Jannie J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie J

Baie lekker gebly.

Was bietjie beknop vir 6 volwasse mans maar nogtans lekker gebly. Die reën het net ons braai bietjie in die wiele gery maar sal nie daaroor kla nie, weet dit was baie welkom.

Gousblom 6 se terugvoer

Dankie Jannie. Ja, die plekkie is meer geskik vir 'n gesin met kinders. 6 volwassenes is dalk net te veel.

Gousblom 6
Martie D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D

By die see, alles in eenheid perfek skoon. Alles in eenheid wat by jou huis is, is hier beskikbaar.

Gousblom is 'n perfekte vakansie-eenheid. Dit is loopafstand van die see. Die eenheid het alles in wat jy nodig het. Dit is skoon en netjies.

Gousblom 6 se terugvoer

Dankie Martie, ek is bly jul het dit geniet.

Gousblom 6
Colette A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colette A

Dankie vir 'n fantastiese naweek!

Ons het die plekkie baie geniet. Dit was baie netjies en so naby die see. Dit is rêrig die moeite weird!

Gousblom 6 se terugvoer

Baie dankie, Colette. So bly julle het die naweek geniet.

Gousblom 6
Henk A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henk A

Het dit geniet.

Die plek was reg vir wat ek verwag het, maar die feit dat daar nie 'n TV is nie het gepla.

Gousblom 6 se terugvoer

Dankie Henk. Ek spesifiseer juis dat die eenheid nie oor 'n televisie beskik nie. Party gaste verkies dit so. Son, see en braaivleis!

Gousblom 6
Louis C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Louis C

Plek nie skoon, maar verwag betaling vir skoonmaak.

Kombuisware vuil, moes als was voor gebruik. Braai-area vol stompies en bier bottels.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomstraat 6, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAezG4whWLMaUwVYaqES0v6rMEAMkHF4ygrMLOYM5oN3sqb6vBld?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 6 Gousblom Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.697777212857 18.226808713968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang