Gousblom 6
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hannaleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Marius C - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend en lekker gekuier.
Elray I - Feb 2024
Algehele gradering
Baie netjies skoon en veilig. Sal beslis weer daar gaan bly en aanbeveel!
Gousblom 6 se terugvoer
Julle is welkom om weer te kom!
Sanet P - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Joan S - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker by die see in netjiese skoon woonplek, wat meer?
Greg M - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, lekker familie tyd en lekker stap strand.
Elmie S - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker naby die strand.
Pieter M - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekende kuier gewees.
Sybrandt D - Jun 2024
Algehele gradering
Die ligging is goed en die fasiliteite is basies. Beddegoed was nie geskik vir koue.
Org V - Des 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, puik ligging baie naby aan strand.
Nicolene B - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike plekkie en naby die see!
Sanel W - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het die stilte en ruimte terdeë geniet!
Lindi R - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike naweek 15/09/2023 - 17/09/2023.
Jenny B - Sep 2023
Algehele gradering
Beste vakansieplek, stil, rustig en vreedsaam.
Willem B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en binnebraai was 'n treffer maar 'n haan op skoorsteen sou dalk nog beter werk!
Willem H - Feb 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Gousblom 6 se terugvoer
Willem, ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer. Gousblom groete
Ettiene V - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustige plek. Nie te veel verkeer en die mense daar het harte van goud.
Pellie B - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het vir die naweek weggebreek.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Sanet P - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Gousblom 6 se terugvoer
Hi Sanet, ek is bly julle het die tydjie geniet. Kom gerus weer. Gousblom Groete.
Adriaan M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie stilte met goeie rus met wegbreek.
Gousblom 6 se terugvoer
Kom gerus weer.
Christa R - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing, op die pragtige strand. Baie vriendelike diens.
Gousblom 6 se terugvoer
Kom gerus weer!
Lomi D - Aug 2022
Algehele gradering
Kinders het dit baie geniet om so naby die strand te wees.
Gousblom 6 se terugvoer
Baie dankie. Bly jul het die tydjie geniet.
Gousblom ~groete
Mariana K - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige woonstel.
Lees meerGousblom 6 se terugvoer
Ek is bly jul het dit geniet. Kom gerus weer.
Gousblom ~groete
Blackie S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en rustige plek. Sal vir enige een aanbeveel.
Gousblom 6 se terugvoer
Sal welkom wees!
Jacques V - Jan 2022
Algehele gradering
Ons was gelukkig om een van die eerste mense te wees wat die huisie kon huur - alles is splinternuut en het 100% gewerk soos verwag.
Gousblom 6 se terugvoer
Ek is bly julle het die wegbreek geniet. Julle is altyd welkom!
Theresa V - Nov 2022
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Erika C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Naby see.
Gousblom 6 se terugvoer
Bly jul het lekker gebly.
Cindy W - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons kuier by Gousblom 6 was heerlik. Ons sal definitief langer bly volgende keer.
Gousblom 6 se terugvoer
Hi Cindy
Ek is bly jul het die tydjie geniet. Kom gerus weer.
Gousblom ~groete
Gerrit B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese, praktiese woonstel naby die see.
Gousblom 6 se terugvoer
Hi Gerrit
Dankie vir die terugvoering. Kom kuier gerus weer!
Gousblom ~groete
Eruka B - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Mercia W - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik besonders.
Gousblom 6 se terugvoer
Hi Mercia
Dankie vir die terugvoering.
Gousblom ~groete
Lesley-ann M - Jan 2022
Algehele gradering
Our stay was lovely but very short.
Gousblom 6 se terugvoer
Hi Lesley - Ann
Dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.
Gousblom ~groete
Conroy V - Jan 2022
Algehele gradering
Genotvol en lekker.
Gousblom 6 se terugvoer
Hi Conroy
Dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.
Gousblom ~groete
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon verblyf binne loopafstand van die see.
Gousblom 6 se terugvoer
Hi Johan
Dankie vir jou terugvoering. Die ideaal is om lugversorging in elke kamer te he, as die fondse daar is, sal ek daaraan aandag gee.
Gousblom ~groete
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Nico E - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie. Naby die see. Beveel beslis aan.
Gousblom 6 se terugvoer
Hi Nico
Ek is bly julle het die week geniet by Gousblom 6. Ek glo jul het die blommekyk en omgewing ook geniet. Kom kuier gerus weer.
Gousblom ~groete
Chrismy F - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Gousblom 6 se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet.
Irene V - Feb 2021
Algehele gradering
Goed ingerigte huis loopafstand see toe.
Gousblom 6 se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier weer! Gousblom-groete.
Adri L - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties, altyd.
Gousblom 6 se terugvoer
Hi Adri, jy is soos altyd welkom om weer te kom!
Nicolene C - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik uitgerus hier, binne stapafstand van die see af.
Gousblom 6 se terugvoer
Hi Nicolene
Dankie vir jou terugvoering.
Gousblom ~groete
Maranatha W - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het verskriklik lekker gekuier.
Gousblom 6 se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Gousblom groete.
Johanet S - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap. Baie skoon en stapafstand van see.
Gousblom 6 se terugvoer
Hi Johanet
Plaas julle net iets van die skaaphond gesê het, ons sou haar enige tyd in die huis gehou het. Jammer daaroor.
Dankie dat jy nou ons aandag daarop vestig. 'n Mens besef nie altyd dat ander mense skrikkerig vir jou hond kan wees nie.
Ons sal beslis in die toekoms, as ons 'n naweek daar is, daaraan aandag gee.
Gousblom 6
Francois S - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker stil, rustige omgewing naby die see.
Gousblom 6 se terugvoer
Hi Francois
Dankie vir jou terugvoering. Ek is bly jy kon ontspan.
Gousblom ~groete
Gertrude V - Des 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gebly. Baie naby aan die see.
Gousblom 6 se terugvoer
Julle is altyd welkom!
Ethan W - Nov 2020
Algehele gradering
An ocean gem.
Gousblom 6 se terugvoer
Kom gerus weer!
Hester G - Okt 2020
Algehele gradering
Weskus vakansie
Gousblom 6 se terugvoer
Dankie Hester, kom gerus weer.
Adri L - Okt 2020
Algehele gradering
My home away from home
Gousblom 6 se terugvoer
Dankie Adri. Kom weer.
Carol-ann K - Aug 2020
Algehele gradering
Ons was baie tevrede en beïndruk met die netheid en gerieflikheid.
Adri L - Feb 2020
Algehele gradering
Dis die lekkerste vakansieblyplek ooit!
Gousblom 6 se terugvoer
Dankie Adri, ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Gousblom-groete
Priscilla A - Feb 2020
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek vir ons as 'n gesin.
Gousblom 6 se terugvoer
Hi Priscilla,
Ek is bly julle het die plekkie geniet. Dankie vir n goeie resensie.
Gousblom 6
Test T - Aug 2020
Algehele gradering
Verskriklike oulike plekkie, mooi netjies en skoon.
Gousblom 6 se terugvoer
Ek is bly dat jul die naweek geniet het. Jammer oor vullissak in drom, dit is beslis n glips.
Megan P - Sep 2020
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek.
Gousblom 6 se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet.
Colette N - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker, als is daar wat mens nodig het. Treë van die strand af. En baie stil. Salig!
Gousblom 6 se terugvoer
Colette ek is bly julle het die naweek geniet. Kom gerus weer.
Vilecia M - Okt 2019
Algehele gradering
Baie dankie dankie aan Lettie. Ons het dit baie geniet by julle.
Adri L - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese, skoon, rustig plek naby die see.
Gousblom 6 se terugvoer
Gooeie dag Adri,
Baie dankie vir die pragtige ressensie. Ek waardeer dit. Ek is bly julle het die tydjie by die see geniet!
Herman V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan in 'n baie oulike plek.
Gousblom 6 se terugvoer
Herman ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir jou pragtige terugvoer.
Venetia S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Gousblom 6 se terugvoer
Venetia,
Dankie vir jou terugvoering. Ek is bly jy het lekker uitgerus!
Chevonne R - Jan 2019
Algehele gradering
It is very relaxing.
Gousblom 6 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Bly julle het dit geniet.
Arno D - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflike wegbreekplek, sal weer besoek.
Jannie J - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Gousblom 6 se terugvoer
Dankie Jannie. Ja, die plekkie is meer geskik vir 'n gesin met kinders. 6 volwassenes is dalk net te veel.
Martie D - Feb 2019
Algehele gradering
By die see, alles in eenheid perfek skoon. Alles in eenheid wat by jou huis is, is hier beskikbaar.
Gousblom 6 se terugvoer
Dankie Martie, ek is bly jul het dit geniet.
Colette A - Apr 2019
Algehele gradering
Dankie vir 'n fantastiese naweek!
Gousblom 6 se terugvoer
Baie dankie, Colette. So bly julle het die naweek geniet.
Henk A - Okt 2019
Algehele gradering
Het dit geniet.
Gousblom 6 se terugvoer
Dankie Henk. Ek spesifiseer juis dat die eenheid nie oor 'n televisie beskik nie. Party gaste verkies dit so. Son, see en braaivleis!
Louis C - Mrt 2019
Algehele gradering
Plek nie skoon, maar verwag betaling vir skoonmaak.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomstraat 6, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang