Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gousblom 6

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend en lekker gekuier. Pragtig, netjies en skoon, vriendelike gasvryheid Weskusmense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elray I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie netjies skoon en veilig. Sal beslis weer daar gaan bly en aanbeveel! Baie lekker plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannaleen
Gousblom 6
Julle is welkom om weer te kom!

Sanet P
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Heerlik. Ek het lekker uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker by die see in netjiese skoon woonplek, wat meer? Baie netjies en skoon, daar was alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer van hierdie plekkie gebruik maak. Mense was ook vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig, lekker familie tyd en lekker stap strand. Ons as gesin het dit baie geniet, verblyf goed toegerus, sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Lekker naby die strand. Netjies en gerieflike woonstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Uitstekende kuier gewees. Dit was my lekkerste naweek in 'n lang tyd. Ek en my vrou het die rustigheid geniet. Ek het alreeds my familie en vriende gesê. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybrandt D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Die ligging is goed en die fasiliteite is basies. Beddegoed was nie geskik vir koue. Nodigste behoeftes is dit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Org V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie goeie waarde vir geld, puik ligging baie naby aan strand. Baie goeie waarde vir geld. Baie naby aan strand, minder as 5 minute se stap. Die plek is gerieflik ingerig maar daar is niks uitspattig nie. Het alles wat mens nodig het vir 'n baie basiese verblyf by die see vir 'n naweek. Kommunikasie en verkryging van sleutels was baie maklik en doeltreffend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Heerlike plekkie en naby die see! Ouma en oupa en kleinseun het hulle gatte uit geniet! Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannaleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomstraat 6, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAezG4whWLMaUwVYaqES0v6rMEAMkHF4ygrMLOYM5oN3sqb6vBld?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 6 Gousblom Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.697777212857 18.226808713968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang