Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootfontein Farm House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paul E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netjies, ruim en rustige plaashuis net buite Beaufort Wes. Grootfontein was 'n fantastiese oornagstop en ons sou maklik nog langer kon bly. Die huis is ruim en die kamers en kombuis is skoon en netjies. Ons het verskeie voëls gesien en die spotted eagle owl wat net om die draai bly, was 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Besonders! Ongelooflik. Baie luuks. Die natuur is pragtig. Ons kinders het dit so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly en gekuier. Verfrissend. Baie mooi en netjiese plaashuis in die pragtige Karoo. Baie goed toegerus. Pragtige spashpool vir die hitte en mooiste natuurskoon en vars lug om af te skakel en lekker te kuier en rus. Ordentlike sifdeure en siewe voor vensters om goggas en slange uit te hou. Ligte en WiFi bly aan deur loadshedding. Kan nie wag vir ons volgende keer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Dankie vir die resensie, dit was 'n vreugde vir ons dat julle dit geniet het.

Karen O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekkerste plekkie, mooiste verblyf en elke sent werd. Rus vir die siel! Dis die mooiste plekkie! 100% sal ons weer daar gaan bly. Beslis sal ek dit aanbeveel. Elke liewe sent werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Dankie Karen, ons is dankbaar julle het dit geniet!

Heinrich S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Lekker opset met ruimte. Groot en ruim spasie wat nuut oorgedoen is met (honesty) spens vir paar items (speserye, wyn, melk, etc.).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Comfortable, spotless and peaceful. We thoroughly enjoyed our stay at Grootfontein, spotless and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arrie K
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Stilte en sterre. Baie netjiese, goed toegeruste plaashuis. Klein swembad om in af te koel en baie lekker braai met gratis hout vir die eerste aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Baie dankie vir die review, ons waardeer dit!

Tian C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

N wonderlike uitdrukking van die ware Karoo. Ja, dit was baie genotvol.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Dankie Tian, ons waardeer jou kuier by ons en die ystervark.

Cecile B
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Gasvry en vriendelik! Pragtige ou Karoo plaashuis, modern ingerig en gerieflik. Gasvry ontvang en te hulp gesnel deur the host toe ons sukkel met 'n pap band. Ons het 'lekke geslaap'!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Dankie Cecile, ons waardeer jou kuier by ons.

Eileen V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ons was oppad terug van ons vakansie in die Kaap terug na Gauteng. Hierdie was 'n asemrowende mooi en pynlike netjiese en skoon plaashuis. Die skoon lug en helder sterre in die Karoo was bekorend. Die eienaars se gasvryheid was puik, en dan word jy verwelkom met 'n vara Ciabatta-broodjies met konfyt en botter. Daar is 'n selfhelp-winkeltjie waar jy kontant of met SnapScan kan betaal. Dit het heerlike soetkoekies, pakkies Futurelife-pap, ingelegte produkte, melk en vele meer beskikbaar. Daar is ook gratis hout en "fire lighters" beskikbaar. Ons sal beslis weer hier oornag indien ons ooit weer Kaap toe en terug ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antonia
Grootfontein Farm House
Baie dankie Eileen, jy is beslis weer welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antonia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 890
R 1 890 R 1 229
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 890
R 1 890 R 1 229
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 180, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a42a83e5d253ad88e8994bbe9faaabbd5870acf3f4c4f15eb387ce071791ddc1a9ab10383bfbc2f5573ed3763ac6a0d0c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 890 nouVanaf R1 229 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 180 Grootfontein Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.37090507458 22.411516294678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang