Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gultyde Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Marthinus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lekker gebly en goeie basis om omliggende plekke te besoek. Baie aangename ervaring. Die gastehuis is baie goed geleë in Saldanhabaai. Vriendelike diens. Ann het uit haar pad gegaan om ons verblyf baie aangenaam te maak. Die solarsisteem wat baie goed werk was 'n onverwagte bonus. 'n Goue sterretjie daarvoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clementine A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2024

Sal hulle aanbeveel vir enige persoon. Baie lekker gebly. Aangesien ek 'n vrees vir honde het, was hulle so dierbaar om vir arme Charlie 'n ander plekkie te kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerard H
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Baie gerieflik. My tweede keer wat ek hier bly. Net so uitstekend soos die eerste keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Second time around, and we still had the same great time. Very comfortable place to stay, and access to the lagoon beach is a huge plus point. The local geese on the lagoon beach are super special, pity that the population is declining.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trish M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Always enjoy our stay - Anne is an amazing host. Warm and welcoming. Our preferred home away from home when visiting the West Coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Goeie waarde en diens. Ruim blyplek, sentraal Saldanha, by die see. Eienaars is baie gaaf en vriendelik. Wooneenheid is netjies en silwerskoon. Ek sal weer hier kom bly. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trish M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Perfect getaway. We always enjoy our stay at Gultyde Guest House. Very happy with the accommodation. We were welcomed by Ann and were made to feel right at home. Excellent facilities and always neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn-lee J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Great place, peaceful, clean and well equipped. Great location! You can’t get any closer to the beach than this. We had a lovely stay. The place was clean, we had everything we needed and the Ann was polite and welcoming. Will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Baie rustig, stil en netjies. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam ten alle tye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Gerieflike, bekostigbare verblyf. Die selfsorgeenheid het alles in wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: See-weg 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7ec94809f2b2642f948dd68dd37d5b046909931419fdc84484d9a174d1b9937e43474fd4acb9f9cc2829462190fe9756565?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 3 See Road Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.005913631621 17.945611881945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang