Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gultyde Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Gultyde Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marthinus V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus V

Lekker gebly en goeie basis om omliggende plekke te besoek.

Baie aangename ervaring. Die gastehuis is baie goed geleë in Saldanhabaai. Vriendelike diens. Ann het uit haar pad gegaan om ons verblyf baie aangenaam te maak. Die solarsisteem wat baie goed werk was 'n onverwagte bonus. 'n Goue sterretjie daarvoor!

Gerard H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard H

Baie gerieflik.

My tweede keer wat ek hier bly. Net so uitstekend soos die eerste keer.

Jan O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Second time around, and we still had the same great time.

Very comfortable place to stay, and access to the lagoon beach is a huge plus point. The local geese on the lagoon beach are super special, pity that the population is declining.

Trish M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish M

Always enjoy our stay - Anne is an amazing host. Warm and welcoming.

Our preferred home away from home when visiting the West Coast.

Gerard H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard H

Goeie waarde en diens.

Ruim blyplek, sentraal Saldanha, by die see. Eienaars is baie gaaf en vriendelik. Wooneenheid is netjies en silwerskoon. Ek sal weer hier kom bly. Hoogs aanbeveel.

Trish M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish M

Perfect getaway.

We always enjoy our stay at Gultyde Guest House. Very happy with the accommodation. We were welcomed by Ann and were made to feel right at home. Excellent facilities and always neat.

Robyn-lee J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn-lee J

Great place, peaceful, clean and well equipped.

Great location! You can’t get any closer to the beach than this. We had a lovely stay. The place was clean, we had everything we needed and the Ann was polite and welcoming. Will definitely be back again.

Barend P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barend P

Baie rustig, stil en netjies.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam ten alle tye.

Andre T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T

Gerieflike, bekostigbare verblyf.

Die selfsorgeenheid het alles in wat jy nodig het.

Simonita S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simonita S

Dit was baie aangenaam en ons het dit baie geniet.

Die plek het 'n uitstekende ligging wat dit lekker area maak vir swem en stappies Langs die see.

Karen U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Karen U

Uitstekende area en wonderlike plekkie om net weg te breek.

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf vir die tydjie wat ons daar kon afpak. Baie dankie!

Hannes D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Ideaal geleë, op die strand, rustigheid vir die siel.

As die weer nie wil saamspeel nie, is Saldanha ideaal geleë en ry-afstand van al die klein mooi dorpies soos Darling, Paternoster, Yzerfontein. Effens langer as 'n uur se ry van Kaapstad af (dus weg van die groot skare en lawaai van al die vakansiegangers). Gultyde Guest House bied rustigheid en veiligheid en alles wat mens nodig het om die tyd saam jou gesin te benut. Letterlik op die strand vir 'n stappie op die strand, loopafstand van aangename eet- en kuierplekke. Saldanha se mense is vriendelik en gasvry. Sal definitief weer en weer teruggaan.

Isaac M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac M

I do appreciate for the services all was good.

The area is very neat, I would love to come back.

Hantie G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie G

Rustig, veilig, netjies.

Ons verblyf was by vriendelike mense met netjiese, gerieflike, ingerigte wooneenheid, veilig, skoon, rustig alles wat jy nodig het is daar, naby die see, kan op grasperk sit en die see sien, mooi en veilig omhein, sal beslis weer by hulle bespreek. Baie dankie.

Jerome K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome K

Puik

Dit is baie rustig en veilig. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Die dienste was uitstekend. Die personeel/eienaar is baie vriendelik, gasvry en professioneel.

Trish M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish M

My parents and brother enjoyed their stay and will definitely be back.

Only problem we experienced was the stove not working, but other than that it was perfect.

Ansa L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa L

Wens ons kon langer bly.

Mooi skoon, netjiese, ruim gastehuis. Vriendelik ontvang. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tydjie aangenaam te maak. Sal Gultyde te enige tyd aanbeveel. So net baie graag 'n uitsig op lagoon wou hê.

Jan J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J

Netjies, veilig, goeie ligging en privaat

Het die oornagverblyf waardeer omdat dit veilig, netjies en skoon was. Naby alles en malik om te vind as jy 'n vreemdeling is. Alle geriewe was werkend en ruim.

Trish M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish M

Always an amazing stay at Anne's place.

Second, stay here and we enjoyed every moment of it. Conveniently located near shops and access to the beach. It's just perfect. A real home away from home.

Gultyde Guest House se terugvoer

Hi Trish,
Thank you for your lovely review. Hope we see you again soon.
Regards
Anne

Gultyde Guest House
Caron G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron G

Baie lekker.

Dit is baie rustig, naby die see. Sal beslis weer gaan!

Gultyde Guest House se terugvoer

Goeiedag Caron,

Ek is baie bly jy het jou tyd hier geniet. Jy is baie welkom enige tyd.

Groete
Anne

Gultyde Guest House
Trish M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trish M

Perfect location. Exceptional hospitality.

My Partner and I were welcomed by Anne. She was an amazing host and very friendly. Enjoyed every moment of being there. The view is amazing and location is perfect for anyone looking for a tranquil romantic getaway. Home away from home with all of the amenities.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte ligging. Uitsonderlike gasvryheid.

Ek en my maat is deur Anne verwelkom. Sy was 'n ongelooflike gasheer en baie vriendelik. Het elke oomblik geniet om daar te wees. Die uitsig is ongelooflik en die ligging is ideaal vir almal wat op soek is na 'n rustige, romantiese wegbreek. Huis weg van die huis met al die geriewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Juanta M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanta M

Brilliant location.

It is a beautiful location next to the beach and a brilliant place to get away from the hustle and bustle of the city.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Briljante ligging.

Dit is 'n pragtige ligging langs die strand en 'n briljante plek om weg te kom van die gewoel van die stad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Derick En Elize H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick En Elize H

Aangename, ontspanne ervaring.

Dit is regtig 'n netjiese,ruim plek met alle geriewe en baie rustig. Jy voel veilig en daar is veilige onderdakparkeerplek. Is letterlik teen die see en jy kan lekker gaan stap.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ria V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

If you do not book this magnificent guest house on your trip, especially to the Weskus - jy sal verarm na jou volgende verblyf gaan.

Everything you need is available. The owners are the best. Here your stay would be as royal as you could hope for, a home away from home. The view is outstanding. Jy het nodig om dit te beleef. Bespreek jou plek hier.

Gultyde Guest House se terugvoer

Thank you for your lovely review, I am so glad you enjoyed your stay as it was a great pleasure having you
Regards,
Anne

Gultyde Guest House
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: See-weg 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7ec94809f2b2642f948dd68dd37d5b046909931419fdc84484d9a174d1b9937e43474fd4acb9f9cc2829462190fe9756565?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 3 See Road Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.005913631621 17.945611881945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang