Gultyde Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Marthinus V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker gebly en goeie basis om omliggende plekke te besoek.
Gerard H - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Jan O - Sep 2022
Algehele gradering
Second time around, and we still had the same great time.
Trish M - Aug 2022
Algehele gradering
Always enjoy our stay - Anne is an amazing host. Warm and welcoming.
Gerard H - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie waarde en diens.
Trish M - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect getaway.
Robyn-lee J - Feb 2022
Algehele gradering
Great place, peaceful, clean and well equipped.
Barend P - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustig, stil en netjies.
Andre T - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike, bekostigbare verblyf.
Simonita S - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en ons het dit baie geniet.
Karen U - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende area en wonderlike plekkie om net weg te breek.
Hannes D - Des 2021
Algehele gradering
Ideaal geleë, op die strand, rustigheid vir die siel.
Lees meerIsaac M - Okt 2021
Algehele gradering
I do appreciate for the services all was good.
Hantie G - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig, netjies.
Jerome K - Sep 2021
Algehele gradering
Puik
Trish M - Apr 2021
Algehele gradering
My parents and brother enjoyed their stay and will definitely be back.
Ansa L - Sep 2021
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly.
Jan J - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig, goeie ligging en privaat
Trish M - Sep 2020
Algehele gradering
Always an amazing stay at Anne's place.
Gultyde Guest House se terugvoer
Hi Trish,
Thank you for your lovely review. Hope we see you again soon.
Regards
Anne
Caron G - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Gultyde Guest House se terugvoer
Goeiedag Caron,
Ek is baie bly jy het jou tyd hier geniet. Jy is baie welkom enige tyd.
Groete
Anne
Trish M - Okt 2019
Algehele gradering
Perfect location. Exceptional hospitality.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte ligging. Uitsonderlike gasvryheid.
Ek en my maat is deur Anne verwelkom. Sy was 'n ongelooflike gasheer en baie vriendelik. Het elke oomblik geniet om daar te wees. Die uitsig is ongelooflik en die ligging is ideaal vir almal wat op soek is na 'n rustige, romantiese wegbreek. Huis weg van die huis met al die geriewe.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Juanta M - Des 2019
Algehele gradering
Brilliant location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Briljante ligging.
Dit is 'n pragtige ligging langs die strand en 'n briljante plek om weg te kom van die gewoel van die stad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Derick En Elize H - Nov 2018
Algehele gradering
Aangename, ontspanne ervaring.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Ria V - Des 2016
Algehele gradering
If you do not book this magnificent guest house on your trip, especially to the Weskus - jy sal verarm na jou volgende verblyf gaan.
Gultyde Guest House se terugvoer
Thank you for your lovely review, I am so glad you enjoyed your stay as it was a great pleasure having you
Regards,
Anne
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: See-weg 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang