Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gultyde Guest House

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: See-weg 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gultyde Guesthouse is in die skilderagtige Hoedjiesbaai in die hartjie van Saldanhabaai aan die Kaapse Weskus geleë. Gultyde Guest House het 'n gerieflike en ruim selfsorg-eenheid wat in die binnehof aan die agterkant van hierdie strandfront-eiendom geleë is. Die eenheid is nuut opgeknap en goed toegerus. Dit het een kamer met 'n koningingrootte-bed, badkamer, aparte kombuisie en sit-/eetarea. Toegang tot die privaat binnehof en braaigeriewe is beskikbaar.

Gultyde bied veilige motorhuisparkeerplek op die perseel met afstandbeheertoegang. Die eienaars woon op die eiendom en is bereid om jou te help met enigiets wat jy nodig mag hê. Jy het maklike toegang tot 'n 4 km stuk pragtige strand, perfek om op te stap of te draf en naby winkels en restaurante. Gultyde bied gaste gratis WiFi-internettoegang en DStv. Besienswaardighede in en om Saldanhabaai sluit die Cape Columbine Natuurreservaat en maklike toegang tot naburige besienswaardighede soos Paternoster, Jakobsbaai, Velddrif, Langebaan en die Postberg-blomreservaat in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Gultyde Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • See-weg 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gultyde Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: See-weg 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7ec94809f2b2642f948dd68dd37d5b046909931419fdc84484d9a174d1b9937e43474fd4acb9f9cc2829462190fe9756565?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 3 See Road Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.005913631621 17.945611881945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang