Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hannah's Haven

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Danie Theronstraat 44, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hannah's Haven is 'n selfsorggastehuis wat in die klein dorpie Beaufort-Wes geleë is en bied 3 verblyf-opsies by Danie Theronstraat 44.

The Main House is 'n ruim selfsorghuis met 3 slaapkamers en 3,5 badkamers. Dit het 'n sit- en eetkamer asook 'n volledig toegeruste kombuis. Al die slaapkamers het lugversorging. Netflix, WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die Tuinwoonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Netflix, WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

The Little Roundhouse beskik oor 1 slaapkamer wat tot 2 gaste kan akkommodeer en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, platskerm-TV met Netflix in en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste is welkom om buite op die patio met braaigeriewe te sit.

Neem asseblief kennis dat die eienaars 'n trop eksotiese papegaaie op die perseel het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Madeleen L
Gesin met klein kinders
5.0
Very neat and had a comfortable stay and sleep. Well equipped kitchen with everything you need. Beds very comfortable. The parrots were...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Rudolph V
5.0
Absoluut die moeite en geld werd. Dit is 'n wonderlike plekkie om te bly. Ek kan dit regtig sterk aanbeveel. Die kamer was skoon, goed geleë en baie n...
Sien meer
Okt 2024
Odette G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantalla! Sal rêgrig aanbeveel vir familie en vriende. Perfek vir 'n oornagstop-plekkie.
Aug 2024
Nigel F
Saam met lewensmaat
5.0
Suited our needs after a long drive. Cosy and comfortable, suited our needs. Loved the parrots chirping in the morning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Thys K
4.8
Lekker knus veblyf wat alle verwagtinge oortref. Alles omtrent die verblyf was regtig puik en eintlik bo verwagting. Geen onduidelikheid oor reëlings ...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hanna & Braam Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Danie Theronstraat 44, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hannah's Haven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Danie Theronstraat 44, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA046bdbec5c546ee873af5361ac47f58ed7501150a4205e7cb20652ede1535c666d9601a27b0ed2dbe4f4e6eb0235202172a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 44 Danie Theron Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -32.356615 22.588321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang