Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Harbour House Hotel

Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 31 Jul 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harbourweg 22, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 620 R3 077 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harbour House Hotel in Hermanus is in 1920 gebou en bied gaste 'n magdom keuses vir hul verblyf binne loopafstand van die dorp se topbesienswaardighede.

Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid kamers, ateljees, koshuise en woonstelle. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe, asook lugversorging, kombuisies of kombuise, en houtvuurbaddens in sekere eenhede.

Gaste het toegang tot die restaurant, 'n spa, oneindig swembad en die uitkykterras.

The Harbour House Hotel is perfek geleë in die middel van die dorpie waar 'n verskeidenheid luukse restaurante, besienswaardighede en doendinge alles binne stapafstand is, geleë op 'n geplaveide piazza. Aktiwiteite in die area sluit in; wynproe, vlieërbranderry en walviskyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 517

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Harbourweg 22, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harbour House Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 620
R 3 620 R 3 077
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 620
R 3 620 R 3 077
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harbourweg 22, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38390a4a8e6f8224fa16c65dc80c5d5eb2cf9e3257874d53c10b97c83bd0992830590ff9175a3214921bac7470b218c57683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 620 nouVanaf R3 077 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 22 Harbour Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.421237242366 19.242990911007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456