Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour House Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Johann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Lekker ontspanne, goeie weer en lekker kos. Baie lekker gebly met goeie diens en mooi uitsigte. Lekker sentraal binne loopafstand van al die goeie bestemmings en see-uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francis W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Wonderlike wegbreek ervaring. Ons verblyf by Harbour House Hotel was alles waarop ons gehoop het. Luukse, stylvolle eenhede, alles wat ons benodig het en vriendelike diens. Ontbyt was uit die boonste rakke. Ligging was ideaal, 'n uitsig oor die see en die spreekwoordelike klipgooi van al die restaurante op die kusweg. Die swembad waar ons kon ontspan en 'n drankie geniet was ook 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Uitstekende diens en fantastiese ligging/uitsig oor see. Aan te beveel, duur vir ons Suid-Afrikaners !

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Net teleurstellend om daar te kom en jy bly nie in die hoofgebou nie. Dis vals-advertering. Die ligging is perfek omdat jy oral kan stap. Maar spesifiseer op die website dat die standaard kamers nie by die hoof hotel is nie. Jy dink jy boek daar, betaal duur en is vrek opgewonde en dan bly jy in die wit geboutjie oorkant die pad. Ons aircon het nie gewerk nie en ontbyt diens was bietjie stadig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jess M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Well situated, extremely comfortable. Stayed in Harbour Square where we were about 50m from the sea, restaurants, shops etc. Had stunning views from our balcony, and our accommodation was spacious and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Great location, excellent value good breakfast. Friendly staff, a pleasant experience, will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Waarde vir geld met vriendelik personeel en mooiste uitsig. Harbour House is perfek geleë met die mooiste uitsig en loopafstand van restaurante en winkels. Die rustigheid van die see en omgewing is perfek vir 'n ontspanne wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Stunning, stunning, stunning! Die hotel was nie vol nie. Die ontvangsdame het ons toe na 'n ander kamer geskuif met 'n baie beter see uitsig en was ook groter. Dit was nogal amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Beautiful setting. Lovely accommodation. Location superb. Will definitely return in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Hoogtepunt in Hermanus. Ons verblyf was 'n absolute hoogtepunt van 'n drie weke ry en toer vakansie. Die fasiliteite is alles 5 ster, die personeel is gaaf, vriendelik en behulpsaam en die ligging is twee maal 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 489

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R4 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harbourweg 22, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38390a4a8e6f8224fa16c65dc80c5d5eb2cf9e3257874d53c10b97c83bd0992830590ff9175a3214921bac7470b218c57683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 360 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 22 Harbour Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.421237242366 19.242990911007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang