Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour House Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 486

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 64 resensies vir Harbour House Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johann V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V

Lekker ontspanne, goeie weer en lekker kos.

Baie lekker gebly met goeie diens en mooi uitsigte. Lekker sentraal binne loopafstand van al die goeie bestemmings en see-uitsigte.

Francis W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis W

Wonderlike wegbreek ervaring.

Ons verblyf by Harbour House Hotel was alles waarop ons gehoop het. Luukse, stylvolle eenhede, alles wat ons benodig het en vriendelike diens. Ontbyt was uit die boonste rakke. Ligging was ideaal, 'n uitsig oor die see en die spreekwoordelike klipgooi van al die restaurante op die kusweg. Die swembad waar ons kon ontspan en 'n drankie geniet was ook 'n wenner.

Andre D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Uitstekende diens en fantastiese ligging/uitsig oor see.

Aan te beveel, duur vir ons Suid-Afrikaners !

Melinda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melinda S

Net teleurstellend om daar te kom en jy bly nie in die hoofgebou nie. Dis vals-advertering.

Die ligging is perfek omdat jy oral kan stap. Maar spesifiseer op die website dat die standaard kamers nie by die hoof hotel is nie. Jy dink jy boek daar, betaal duur en is vrek opgewonde en dan bly jy in die wit geboutjie oorkant die pad. Ons aircon het nie gewerk nie en ontbyt diens was bietjie stadig.

Jess M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jess M

Well situated, extremely comfortable.

Stayed in Harbour Square where we were about 50m from the sea, restaurants, shops etc. Had stunning views from our balcony, and our accommodation was spacious and very comfortable.

Neil C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil C

Great location, excellent value good breakfast.

Friendly staff, a pleasant experience, will visit again.

Monica T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica T

Waarde vir geld met vriendelik personeel en mooiste uitsig.

Harbour House is perfek geleë met die mooiste uitsig en loopafstand van restaurante en winkels. Die rustigheid van die see en omgewing is perfek vir 'n ontspanne wegbreek.

Tanya U - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya U

Stunning, stunning, stunning!

Die hotel was nie vol nie. Die ontvangsdame het ons toe na 'n ander kamer geskuif met 'n baie beter see uitsig en was ook groter. Dit was nogal amazing!

Timothy M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy M

Beautiful setting.

Lovely accommodation. Location superb. Will definitely return in the near future.

Marius D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Hoogtepunt in Hermanus.

Ons verblyf was 'n absolute hoogtepunt van 'n drie weke ry en toer vakansie. Die fasiliteite is alles 5 ster, die personeel is gaaf, vriendelik en behulpsaam en die ligging is twee maal 5 ster.

Gustav V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav V

Baie ontspannend. Mooi kamer. Mooi ligging.

Lekker naby die middedorpie.

Theresa B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

In die hartjie van Hermanus.

Hoogs aanbeveel aangesien die eenheid sentraal geleë is met 'n see-uitsig. Ruim woonstel met alle toebehore om jou verblyf gerieflik te maak. Pragtige stoep en swembad op die houtdek. Ontbyt van goeie gehalte. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Angelique S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Mooiste uitsig.

Ons het heerlik by die swembad gesit met die mooi uitsigte! Baie goeie waarde vir geld.

Mark V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark V

Wonderful views, great service, clean and luxurious apartment, very central , walk everywhere

We had a bit of an issue when we arrived about not getting the room I requested through the website. The hotel did eventually put me in a room with the same view I had wanted so that was solved and Erica front manager did a fantastic job of pleasing us. However, on the website form I completed I specifically asked for a certain room type (sea facing). The hotel was not advised of this so not their fault. On contacting the website I got a call back about an hour after I logged a call and after the mini crisis was over. The explanation I received indicates you need to upgrade your system/forma. I was told that because I paid immediately, the website nor the hotel could see my request? Not sure how that works, what is the purpose then of putting it in the form. I should then in future email requests separately? Would suggest you update your system to avoid this happening to other guests, and giving you a headache?

Belinda C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda C

Heerlike rustydjie.

Sal verseker aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek met die mooiste uitsig.

César A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
César A

Lovely location in central Hermanus.

Unfortunately Nespresso machine didn't work (coffee came out cold). Electric kettle lead was too short and needed to be plugged under the table.

Jacques B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B

Rustig veilig skoon en baie goeie diens.

Harbour House bied die iedeale geleentheid km net gaan afskakel. Alle fasiliteite is beskikbaar en skoon. Die uitsig oor die oseaan is asemrowend en die diens by die hotel is baie goed.

Aimee B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee B

Great place for a weekend away!

We stayed in the newer part of the hotel across the road from reception and the rooms were very nice, modern and clean. We had everything we needed. Breakfast was included and we also were able to book a couples massage on Saturday. The hotel is super central with a wide variety of restaurants to visit. Would definitely recommend Harbour House Hotel to friends.

Mercia D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia D

Ons was op ons wittebrood en het dit baie geniet by die swembad die heeldag. Die hotel is goed geleë en het 'n ongelooflike uitsig oor die see.

Ons het die ontbyt wat hulle in die oggende verskaf het baie geniet. Jy kan van 'n paar opsies kies. Die diens is vinnig en die ontbyt baie lekker. Die kamers was mooi netjies en word elke dag skoongemaak indien jy so verkies. Ons bakkie was ook veilig parkeer agter 'n hek en onderdak. Ons het ook die swembad baie geniet elke dag. Die hotel is ook sentraal geleë naby al die restaurante en die middedorp. Ons het geloop na waar ons wou wees. Ek sal die hotel kan aanbeveel.

Beatrix V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix V

Lieflik

Goeie plek om saam met jou lewensmaat tyd saam te spandeer, rustig, stil.

Linda S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Wonderful place.

No complaints - excellent service.

Johan L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Awesome.

Waarde vir geld. Sentrale ligging in die dorp.

Chris E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E

Waarde vir geld.

Ons het gebly in 'n Harbour House Classic Suite. Veilige parkeerplek op die perseel. Kombuisie met alles wat nodig is (yskas, mikrogolf, koffiemaker, koffie "plunger" ,tee en koffie, ens.). Lekker gemaklike bed. Groot ruim vertrek. Klein balkon met gedeeltelike uitsig op see (is meer wind-beskut as die wooneenhede wat see-uitsig het). Lekker badkamer met bad en stort. Niks kortgekom nie. Baie lekker ontbyt (genoeg om jou te hou tot die aand). Hysbak. Rolstoelvriendelik. Was lekker stil en rustig.

Ansie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B

Beste wegbreek naweek in 'n baie lang tyd.

Diens was uitstekend, ligging perfek met die mooiste uitsig oor die see. Personeel was altyd vriendelik en behulpsaam, 'n baie gasvrye atmosfeer en heerlike ontbyt. Kamer was baie netjies, van uitstaande gehalte en goed toegerus, ons het elke oomblik geniet en sal definitief weer terug wees.

Shannon M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon M

Awesome location

Big spacious rooms. Good view of the sea from the balcony, even spotted some whales. Having breakfast included was great and tasty. Worth sitting outside to eat with a view over the bay.

Karin N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin N

Die mooiste hotel waarin ek al ooit gebly het. Die kamers is modern en goed uitgelê. Die bad is 'n heerlike bederf vir my gewees.

Manlief het veral die Nespresso masjien geniet, so neem ekstra pods en melk saam! Delistyl-ontbyt verskaf is heerlik en ekstras is goedkoop. Wonderlike uitsig oor die hele baai! Pragtige swembad!

Kurt B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt B

Central, modern, crisp with a great view.

We loved the location and could walk everywhere with our car parked safely in the basement. Although the usual room cleaning was not available (COVID regulations) we kept it neat. The complimentary breakfast next to the pool with a view of the bay is the best! Friendly staff with great advice on dinner options.

Piet D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Fantasties.

Harbour House is heerlik sentraal geleë met baie lekker ontbyt.

Mareli S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S

Beste ligging met ongelooflike uitsig oor die baai!

Een van die mooiste kamers waarin ek nog gebly het met kraakvars linne en handoeke. Die uitsig is ongelooflik en die ligging perfek vir Hermanus verken. Die diens is vriendelik en die ontbyt heerlik. Sal defnitief weer hier inboek.!

Verdine D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verdine D

Beautiful ligging en uitstekende kliëntediens.

Ons het baie lekker gebly en baie walvisse vanaf ons balkon gesien.

Cornelle Y - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle Y

Venue wonderful

We saw some whales, had a beautiful Saturday, with mild weather. Sunday stormy! Hosts allowed us to book out later: very accommodating.

Jan R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R

Lekker. Daar is geen TV nie.

Geen TV. Neem jou eie.

Rika S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika S

Baie lekker en stil. Goed geleë.

Al wat vir ons negatief was, geen DStv as gevolg van probleme met opstelling, blykbaar moes die webtuiste ons laat weet het. Lugversorger het nie gewerk nie, extractor fan in toilet het nie gewerk nie. Venster nie goed geseël nie wat veroorsaak het dat koue lug in kamer ingewaai het. Ek het 'n handdoek opgerol en by vensterraam ingedruk om koue uit te hou.

Prichard M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prichard M

Beautiful experience.

It was a beautiful experience, the hotel has amazing sea views. I think they can do better with complementary snacks, especially in the luxury suites. But overall the customer service is number 1! Big thanks to Erica one of their receptionists.

Morne H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne H

Details is belangrik.

Kamer 13 waarin ons moes in bly het so na rook geruik, hulle was gedwing om ons na Kamer 33 te skuif. Daar was ’n gat in die wasbak, die stort strip wat water moet keer was los en dit moes hulle kom regmaak. Die deurstrip by die skuifdeur was stukkend en kon nie sluit nie.

Barry P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry P

Lovely, clean, well-located accommodation.

We really had a great stay, the staff were friendly and accommodating and knowledgeable about the surrounds. The only slightly negative was the enclosed parking, my opinion is that the bays are too narrow to accommodate vehicles bigger than a medium SUV.

Marisa D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D

'n Lieflike hotel, wonderlike ligging.

Ons het dit baie geniet!

Bets S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets S

Lovely room and excellent service.

It was a lovely room and excellent location. Service was great.

Stephan C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan C

Very pleasant stay and would highly recommend.

Well located, very friendly and efficient staff.

Margaretha S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha S

Great stay!

Friendly and efficient staff and a well-appointed room made for a great stay. We loved the extras - e.g. not only coffee making facilities but a Nespresso machine and L'Occitane toiletries. Neat kitchenette. Very comfortable bed. Spacious room.

Dirk V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V

Ligging; moderne uitrusting in kamer, puik ontbyt.

Uitstekende opsie naweek en kort vakansie opsie. Was in Classic Suite; mooi balkon en uitsig. Totaal oorgedoen. Parkering was 'n problem; spasie in kelder was te klein; kon nie motor, C200 Mercedes, daar parkeer.

Jason T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jason T

Perfek geleë, maar nie wat ek verwag het nie.

Van al my jare wat ek al lewe was dit vir my 'n droom om by die hotel te bly met die swembad teen die see. Na hoe lank se spaar en die duurste wat ek nog ooit betaal het vir 'n blyplek was ek ongelooflik teleurgestel. Die kamers is perfek, ligging is ideaal maar die klein dingetjies het my aankoms baie onsmaaklik gemaak. Toe ons daar kom was daar 'n probleem met parkering. 'n Bakkie pas glad nie in enige van die parkeerareas nie. Dan was 'n probleem dat ek gereël het vir blomme en champagne op aankoms, maar daar was geen. Dit het wel daar aangekom na ons geëet het die aand, maar dit het die hele doel gemis. Die WiFi werk nie. Dan deur die nag klink dit of die plumbing pype lug inkry en dit maak dus heel nag geluide wat dit basies onmoontlik maak om te slaap. Gelukkig staan ons vroeg op, want Saterdagoggend half 8 het hulle ook aan die pad begin werk buite die hotel en as ek wou inlê sou dit my grensloos geïrriteer het. Ek stel voor julle kyk na die WiFi-situasie en veral na die plumbing pype, want mens kom tog om te rus en daardie geluide wat die voorreg heeltemal weg.

Piet D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Piet D

Baie goed ontvang.

Kamers het nie lugversorging nie.

Riana E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana E

Hermanus is always a good location, not sure I would spend my money at Harbour House again.

I was a bit annoyed when I arrived and realised that we are not booked in at the actual hotel, but one block further. The aim was to be on the sea, at the sea. Even when I contacted the hotel nobody corrected my understanding that the booking is not really at the hotel, but rather in another location. It was not that bad location wise, but it is not what I believed I booked. Secondly the insistence on a breakage deposit without a walk-through with the staff is not on. My attempts to point out issues which could affect breakage deposit was ridiculed which I did not appreciate. I would recommend, but would be very clear that people should be clear about where they will stay, and that the deposit story is managed. I was advised on arrival that a cash deposit is preferable. I feel that could have been shared upfront. Restaurant service not very good.

Johannes J L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J L

Fantasties!

'n Fantiestiese Hotel Baie dankie die verblyf was weereens ongelooflik lekker!

Otto S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto S

Heerlik en gesellig met net genoeg aandag om jou tuis en op jou gemak te laat voel.

Die Harbour House Hotel is my gunsteling-verblyfopsie in Hermanus en ek poog altyd om eers daar geholpe te raak.

Gawie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie S

Baie gerieflik.

Baie gerieflik, veilige omgewing en naby alles. Sal weer daar oornag as die geleentheid dit voordoen.

Stefan D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan D

Harbour hotel is goed geleë, netjies en ruim, ons kon orals te voet gaan.

Ek kan net kla oor TV-kanale wat meestal nie gewerk het nie. Die badkamerkrane het gelek en as Kapenaar het dit my gepla. Die kos was baie lekker en diens was goed.

Jeannette B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannette B

Heerlik.

Die stort het gelek en beddegoed op die bed was nie gemaklik te klein vir die bed verder het die sleutel van ons eenheid die eenheid langsang ook gepas. Almal was egter vriendelik.

Karin L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Heerlike bederfaand in lieflike kamer met asemrowende uitsig.

Besliste plek om te besoek. Vriendelike personeel. Flinke diens en perfek geleë.

Pat K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat K

Baie lekker!

Die verblyf was baie lekker en beslis waarde vir geld! Sal Harbour House weer ondersteun.

Safety At Work S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Safety At Work S

Awesome.

Goeie dag. Awesome plek en sal weer daar gaan bly. Perfek geleë. Mooi skoon.

Letitia S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S

Absolute prima verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang en het die presiese kamer gekry waarvoor ek gevra het. Die kamer, diens en verblyf was uit die boonste rakke. Net 2 klein dingetjies, die badmatjie/handdoek en een van die gesighanddoekies het nie 100% skoon voorgekom nie en ons het die Saterdagaand 8 pm nie warm water by die bad/stort gehad nie.

Nicol L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicol L

Uitstekende ervaring.

Sien sterre.

Emcé T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emcé T

Alles fabulous, maar personeel en kliëntediens van bestuurders en ontvangspersoneel nie op standaard, maar bedieningspersoneel by ontbyt-area uitstaande.

Beautiful plek, ligging, netjies, presies waar ek wou gewees het, maar daar is definitief 'n probleem met die personeel by ontvangs/telefoon/bestuur, geen dedication nie, bestuur nie visible nie, nie betrokke. Instandhoudingspersoon het die Sondagoggend daar rondgeloop en gevloek en geskel, blykbaar 'n buite persoon, en dit het ons hele ontbyt in 'n heerlike tranquil omgewing bederf! Jammer dat daar onderliggend personeel issues is, dit skemer deur na die mense wat op die grondvlak werk, maak hulle ongemaklik en skaam!

Louie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louie B

Disappointing experience.

Blind in bathroom removed and not replaced - light shines in room all night. Month-end market stalls broken down by workers after hours. Steel thrown down and Noisy till 24hoo. Surely work can be done during the day.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Teleurstellende ervaring.

Blinding in die badkamer verwyder en nie vervang nie. Lig skyn die hele nag by die kamer in. Einde van die maand mark se stalletjies afgebreek deur werkers na-ure. Staal neergegooi en lawaaierig tot 24h00. Sekerlik kan werk gedurende die dag gedoen word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Joey M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey M

Dit was heerlik om daar te kon tuisgaan.

Harbour House personeel was so vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Dit was my ma se eerste keer in Hermanus en Harbour House het ons tydjie daar vreeslik lekker gemaak. Die ontbyt was ook baie lekker en bied goeie waarde vir geld.

Naas V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas V

Fantasties.

Ligging, verblyf, personeel en bestuur is net die beste. Vir seker weer ons volgende verblyf.

Johannes J L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J L

Vriendelike ontvangs.

Sien die sterre.

Aletta B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B

Puik, baie skoon, en die kamer voldoen aan vereistes.

Ons het Vrydag en Saterdagaand oorgeslaap. Baie vriendelike personeel met 'n lekker atmosfeer. Ontbyt is van die bestes wat ek al beleef het en ek praat van wêreldwye hotelle. Sal dit definitief weer gebruik indien ek akkommodasie in Hermanus nodig sou hê.

Nicole N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole N

Ongelooflike mooi uitsig en 'n pragtige kamer!

Uitsig was fantasties en die diens was goed. Die kamer was ongelooflik mooi en netjies! Kan dit sterk aanbeveel!

Hester H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H

'n Vreugdevolle ontspanning in die mooiste omgewing en akkommodasie.

'n Pragtige hotel met stylvolle afronding en voortreflike diens van die personeel!

Jan K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Uitstekende ligging, lekker atmosfeer en uiters vriendelike personeel. Aangename verblyf!!

Uitstekende verblyf wat baie goed gelee is naby al die geriewe.nOns was veral be-indruk deur die vriendelike hulpvaardige personeel.nSal volgende keer beslis langer oorbly.

James R - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James R

Baie aangenaam en goed geleë.

Vriendelike diens, hulpvaardige personeel, skoon kamer, en baie goed geleë.

Vanaf
Vanaf R4 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harbourweg 22, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4SXyCVkhqsJIPMamTpTICbWBU3hxNnHG4SIT6fKrU5WgyfoZyE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 360 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 22 Harbour Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.421237242366 19.242990911007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang