Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Holiday Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen badhanddoeke of strandhanddoeke sal voorsien word nie.
Geen rook en geen vaping sal in die huis of op die onderdakstoep voor die huis toegelaat word nie.
Geen partytjies of funksies sal toegelaat word nie.
Maksimum 9 gaste sal op die perseel toegelaat word.
Maksimum 2 voertuie word toegelaat. Parkeerplek is voor die huis op die sypaadjie beskikbaar.
Moenie op die bure se oprit of op enige plek wat 'n oorlas vir die bure sal veroorsaak parkeer nie.
Geen harde musiek na 21:30 nie.
Moenie die meubels herrangskik nie.
Sit asb. die buitemeubels in die huis voor vertrek.
Was asb. alle skottelgoed, eetgerei en glase voor julle vertrek. Skakel asb. ook die skottelgoedwasser aan voor jy vertrek.
Sit asb. die asblik buite voor jy vertrek. 'n Swart asblik sal net buite die huis aan die linkerkant van die stoep beskikbaar wees. Blou herwinningsakke sal vir glas, plastiek en karton voorsien word.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Radyn-straat 146, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bde417c024eea09d8036da245f2bdbd983b060d4c886dab0fc74c547d6b273280eb158c239f3fdf15e9c21ddb5bd8be9a36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 9) 146 Radyn Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.119955679766 22.117105393254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang