Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 16

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wynand D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Sit en rustig. Met ons aankoms was die eenheid nie beskikbaar nie, maar ons is geakkommodeer in nr 80. Andersins was dit baie netjies, skoon en gerieflik. Die area is stil en veilig en ons sal beslis weer hier tuisgaan. Elize was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Ongelooflik lekker. Ons het ongelooflik lekker gebly in Hartenbos Landgoed 16. Elize het so baie moeite vir ons gedoen. Sy was altyd baie behulpsaam. Die plek is perfek ingerig en baie netjies en skoon. Ek sal dit enige dag vir iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Heerlik vakansie gehou. Pragtige, veilige en rustige omgewing waar jy lekker kan stap, fietsry en die swembad kan geniet. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Dit is ook nie ver van die see af nie. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christille M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Fantastic few days. We had a wonderful few days and enjoyed just relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Nice stay. Nice home in a lovely setting, pity you can't access the river and beach from the complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mei 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sonette D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Salig en rustig, goed vir die siel. Daar is alles wat jy nodig het, gerieflik soos jou eie huis. Heerlike beddens om op te slaap. Huis was skoon en netjies, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Heerlik gebly. Alles volgens ons smaak. Goeie sekuriteit, huis was pragtig skoon, en het heerlik daar gebly. Sal die verblyf aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Huis weg van die huis. Die binnebraai is baie gerieflik aangesien dit koud, reënerig en winderig was. Hartenbos Landgoed 16 is lekker in die middel tussen Mosselbaai tot by George-lughawe. Kon dus elke dag iets anders doen sonder om te ver te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luwaynia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantasties. Ons het die naweek baie geniet en baie te siene gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 274

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid 16, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACQLe6GhBBRuWCU8NmjRxMGighMv6vgZXuYXXuqOGmgRU0J4bwK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 60 5 1 5 Hartenbos Estate Unit 16 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111222153932 22.114681522476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang