Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 16

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare deposito word met elke bespreking gehef en is met aankoms betaalbaar. Dit sal binne 15 dae na jou vertrek terugbetaal word nadat die eenheid nagegaan is.
Die terugbetaalbare deposito is R500 buiteseisoen en R1000 binneseisoen.
Indien jy enige verdere skoonmaakdiens verlang, kan dit teen ekstra koste gereël word.
'n Addisionele R50 word verhaal vir 'n tweede voertuig per eenheid.
Matrikulante- en studentegroepe word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid 16, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACQLe6GhBBRuWCU8NmjRxMGighMv6vgZXuYXXuqOGmgRU0J4bwK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 60 5 1 5 Hartenbos Estate Unit 16 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111222153932 22.114681522476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang