Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 16

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 274

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir Hartenbos Landgoed 16
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wynand D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

Sit en rustig.

Met ons aankoms was die eenheid nie beskikbaar nie, maar ons is geakkommodeer in nr 80. Andersins was dit baie netjies, skoon en gerieflik. Die area is stil en veilig en ons sal beslis weer hier tuisgaan. Elize was baie behulpsaam.

Lizelle V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Ongelooflik lekker.

Ons het ongelooflik lekker gebly in Hartenbos Landgoed 16. Elize het so baie moeite vir ons gedoen. Sy was altyd baie behulpsaam. Die plek is perfek ingerig en baie netjies en skoon. Ek sal dit enige dag vir iemand aanbeveel.

Marita V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Heerlik vakansie gehou.

Pragtige, veilige en rustige omgewing waar jy lekker kan stap, fietsry en die swembad kan geniet. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Dit is ook nie ver van die see af nie. Ons het dit baie geniet.

Christille M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christille M

Fantastic few days.

We had a wonderful few days and enjoyed just relaxing.

Brett P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brett P

Nice stay.

Nice home in a lovely setting, pity you can't access the river and beach from the complex.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sonette D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette D

Salig en rustig, goed vir die siel.

Daar is alles wat jy nodig het, gerieflik soos jou eie huis. Heerlike beddens om op te slaap. Huis was skoon en netjies, veilige omgewing.

Elize V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Heerlik gebly. Alles volgens ons smaak.

Goeie sekuriteit, huis was pragtig skoon, en het heerlik daar gebly. Sal die verblyf aanbeveel vir almal.

Nelia V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V

Huis weg van die huis.

Die binnebraai is baie gerieflik aangesien dit koud, reënerig en winderig was. Hartenbos Landgoed 16 is lekker in die middel tussen Mosselbaai tot by George-lughawe. Kon dus elke dag iets anders doen sonder om te ver te ry.

Luwaynia W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luwaynia W

Fantasties.

Ons het die naweek baie geniet en baie te siene gekry.

Juan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Awesome.

Regtig 'n fantastiese ervaring.

Anja C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja C

Stil en veilige area, oop en vars, 5 minute van alles af, beveel Hartenbos Landgoed 16 aan vir oud en jonk.

Skoon, veilige kompleks, heerlik gebly! Kinders is veilig, 5 minute van alles af, maar uit die gewoel, definitief my eerste keuse in toekoms.

Marita V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Ons het heerlik gekuier.

Pragtige en veilige omgewing. Baie vriendelik ontvang. Alles wat jy nodig het. Dit was 'n heerlike vakansie. Baie dankie.

Karenza O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karenza O

Ons het heerlik gekuier. Die eenheid is toegerus met alles wat mens benodig.

Dit is in 'n rustige, veilige omgewing. Wens ons kon langer kuier.

Patricia V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia V

On arrival we were redirected to another house in Hartenbos Landgoed.

I was disappointed because I wanted a room with a TV in which no 16 had but not no. 80. No. 16 had an enclosed braai room which no. 80 did not have. We were very disappointed with the second house. Why advertise and then move us?

Hartenbos Landgoed 16 se terugvoer

Patricia, dit is met spyt dat ek slegs nou eers verneem van jou teleurstelling, dit nadat ek met die inboek aan jou genoem het om my te skakel sou julle enige iets benodig. Ons besit 5 eiendomme op die Landgoed en is absoluut gesteld op ons gaste se gerief.
Die TV in nommer 16 is in die kinderkamer met 2 enkel beddens en julle was 4 volwassenes dus 2 paartjies. As die TV vir jou belangrik was sou ek jou van 'n losstaande een voorsien het indien jy gevra het.
Die ingeboude onderdak braai op die stoep by nommer 80, wat verbind word met die leefarea en kombuis, bied ook 'n gesellige private kuier area en is ek jammer dat dit jou nie geval het nie.
Ek wil egter beklemtoon dat nommer 80 normaalweg 'n hoër tarief het as gevolg van die ongelooflike ligging met die duine aan die agterkant en die Kaapse bos aan die sykant, wat absolute privaatheid gee tesame met die prag daarvan.

Hartenbos Landgoed 16
Hilton H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton H

Awesome place for family and kids.

Will return each year. Thank you, Elize.

Franco S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco S

Gerieflike wegbreek met goeie waarde vir geld in 'n ideale ligging.

Goeie diens en bystand vanaf die eienaar.

Mary M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M

Asemrowend.

Kalm, rusrig, atmosfeer. Skoon, netjies.

Linwill W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linwill W

Dit was fantasties, groot huis en gemaklik vir 'n gesin.

Agent se dienste was baie mooi.

Melissa D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Dit was uitstekende verblyf, plek is baie netjies en skoon. Ek het daar gaan bly oor hulle my 2 African Grey-pappegaai toegelaat het. Ek sal dit beslis aanbeveel, en ek sal definitief weer gaan.

Jy het veilige parkering vir jou motor en dis pet friendly. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die ingeboude braai was 'n bonus want die 2 dae wat ons daar was het dit net gerëen.

Rosina M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosina M

Rustige, stil en mooi omgewing.

Verblyf is gerieflik en netjies, en beskik oor alles wat jy sou benodig.

Nombulelo G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombulelo G

Value for money

Everything was perfect.

Marlene H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H

Was heerlik. Huis is goed ingerig.

Ons het heerlik gekuier. Binnebraai is lekker in slegte weer. Buitebraai was 'n bonus.

Laremy L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laremy L

Heerlike familie-naweek.

Ons het lekker gekuier met alles wat ons nodig gehad het. Ongelukkig moet ek ook kritiek lewer. Die garage wat omskep is in 'n slaapkamer werk nie. Die kamer het geen vensters nie en ruik na muf. Die stort is in 'n hoekie ingedruk sonder 'n gordyn en alles is nat rondom jou na die stort. Die toilet was ook stukkend en kon nie spoel nie. Die ketel in die kombuis lek water.

Hartenbos Landgoed 16 se terugvoer

Ons is jammer om van die klagtes na die tyd te verneem aangesien ons as eienaars die ekstra myl stap om in elke gas se persoonlike behoeftes te voorsien. Die stort is juis so ingerig en het moderne sement vloere wat water kan hanteer sou dit nat spat. Wat die toilet betref, indien ons bewus was daarvan sou ons dit vir julle laat herstel het, selfs na ure, so ook die vervanging van die ketel.
Ten spyte van jou ervaring hoop ons om julle weer te ontvang, dalk volgende keer in een van ons ander 4 huise op die landgoed.

Hartenbos Landgoed 16
Raynechia G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynechia G

Asemrowend! Lieflik! Lekker! Gemaklik! Ruim! Netjies!

Ek beveel Hartenbos estate 16 vir almal aan. Wat n gemklike, netjiese blyplek! Als is op sy plek en baie trendy. Ons het dit terdeë geniet! Sal dit weer as a blyplek verkies. Defnitief waarde vir geld.

Linda N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Great plek alles was perfek.

Sal weer gaan is baie lekker plek en alles wat jy nodig het vir 'n lekker tyd weg.

Alizea B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alizea B

Fantasties!

Lieflike huis! Sal weer gaan.

Bianca O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O

Verskriklik baie lekker gebly, alles was perfek!

Eienaar het vreeslik baie moeite gedoen vir ons. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer terug gaan.

Adri S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Die landgoed is net buite die dorp wat ons ideaal gepas het. Uiters netjiese, veilige, landgoed en die huis was ruim en perfek. Elize se reëlings was baie goed.

Ons verkies om nie in die besige, seefront-areas te kuier nie. Hoef ook nie die see te sien nie, maar omdat daar wel toegang tot die strand is, is dit ideaal. Woning uiters goed toegerus - nes mens se eie. Omgewing stil en elke huis het privaatheid. Tuine, ens., word perfek in stand gehou.

Nettie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie B

Wonderlike tyd gehad.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad tydens ons verblyf by Hartenbos Estate 16. Dit is so stil en rustig, 'n regte wegbreek van die gewoel van die stad, maar naby genoeg aan alle aktiwiteite, die see en alle winkels. Ek sal die plek aanbeveel aan almal en wil net baie dankie se vir die vriendelike manier waarop ons behandel is. Voorwaar 'n besonderse wegbreek.

Gordon C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon C

Puik.

Pragtige, skoon en netjiese plek. Ons het 'n wonderlike tydjie gehad. Sal beslis weer kom kuier.

Marita V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Baie veilig.

Veilige, mooi plek. Binnebraai is 'n wenner.

Annamarie C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie C

Baie lekker en mooi huis. Goeie waarde vir geld.

Daar kan net meer duidelikheid wees vir die gebruik van die sekuriteitshek bv. 'n inligtingstuk vir die gebruik van die eenheid.

Tina J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina J

Dis 'n huis weg van huis, gerieflik en veilig.

Die huisie is netjies, skoon en gerieflik geleë en die estate se sekuriteit is 'n addisionele bonus. Of jy wil tuis kuier of lock up en go, is dit ideaal. Pak gerus fietse en aktiwiteite in om jou kuier ekstra spesiaal en onvergeetbaar te maak!

Shereen F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen F

Dit was my en manlief se eerste keer, maar dit sal nie ons laaste wees nie. Ek en my hele gesin kom beslis weer.

Met aankoms was ons so vriendelik verwelkom. Die huis waarin ons was is so netjies en skoon. Nogmaals dankie. Ek het ook baie van my vriende vertel. Sien uit om gou weer te kom.

Danelle M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle M

Gerieflike vakansieverblyf.

Hartenboslandgoed 16 het ons verblyf verwagtinge ver geklop. Heerlike vakansie in Hartenbos. Sal gerus weer gaan!

Caroline O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline O

Was awesome en ontspannend.

Baie goeie plek vir 'n wegbreek met familie.

Luceille E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luceille E

Heerlik.

Fantastiese huis. Baie netjies. Het alles wat 'n mens nodig het en baie ruimte.

Malinda B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda B

Uitstekende verblyf vir 'n lekker wegbreek.

Baie netjies en gemaklike verblyf vir gesinne. Ons geniet die rustigheid en veiligheid wat Hartenbos Estate 16 ons gebied het. Alles wat jy nodig het onder een dak.

Hartenbos Landgoed 16 se terugvoer

Goeie dag Malinda,

Dankie vir die tyd wat jy geneem het om jou ervaring te deel. Vir ons is dit baie belangrik dat ons gaste gelukkig is, tuis voel en waarde vir hul geld kry. Ons hoop om julle weer te ontvang.

Hartenbos Landgoed 16
Carin W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W

Gerieflik.

Skoon en netjies. Veilig. Heerlik gebly.

Frikkie S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S

Alles was baie goed en netjies.

Die remote stelsel is 'n bietjie onder standaard. Ligging nie wonderlik as jy byvoorbeeld by die see wil gaan stap. Andersins baie goeie waarde vir geld en die sekuriteit is ook goed.

Karen F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Goeie waarde vir geld en veilig.

Goeie kommunikasie met eienaar. Huis het alles wat jy benodig vir enige tydperk van verblyf. Veilige omgewing en sal weer daar tuisgaan in die toekoms.

W Z - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W Z

Great accommodation with own bathrooms and WiFi.

Pool was dirty, place quiet, peaceful, luxurious. Beautiful accommodation. Each room had own bathroom - a big plus. House very clean.

Stembeni P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stembeni P

Awesome stay, would definitely return.

We enjoyed our stay. The only negative was dirty dishes when we arrived. Other than that, it was great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome verblyf, sal beslis terugkeer.

Ons het ons verblyf geniet. Die enigste negatiewe was die vuil skottelgoed toe ons aangekom het. Anders as dit was dit wonderlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hendrik S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Lekker net te ver van strande.

Sal weer gaan net buiteseisoen.

Christo S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

Netjies en alles wat nodig is vir oorslaap.

Baie netjiese blyplek. Skoon, veilig en rustig. Ons is gesin van 5 mense en Hartenbos Estate 16 is ruim en beskik oor alles wat nodig is. Ons sal weer daar besoek aflê in toekoms.

Pierre S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre S

Baie gerieflik met alles wat jy nodig het.

Deposito van R500 tot op datum nog nie terugbetaal of verduideliking waarom nie.

Pierre L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Als wat jy nodig het in een plek.

Ons het ons naweek hier baie geniet. Die plek is baie goed toegerus met als wat jy nodig het. Ek beveel die plek aan vir enige iemand dis waarde vir geld. Lekker plek om van die wêreld daar buite te vergeet. Sal definitief weer teruggaan.

Lelanie F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie F

Onvergeetlik.

Ons as gesin sal beslis weer terug gaan. Ons kinders wou nie eers huis toe gaan nie.

Marsha C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha C

Alles was fantasties.

5-ster-verblyf, baie dankie.

Keagan S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keagan S

Breathtaking.

We had an awesome time at Hartenbos Estate 16. Will definitely recommend it to anyone for a peaceful and tranquil breakaway.

Mario P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario P

Heerlik en baie rustig.

Lekker huis vir die gesin om te rus en ook die natuur te waardeer. Die huis, Elize en haar span maak dit 'n plesier om daar te bly. Alles is netjies, sekuriteit is vriendelik en hulpsaam. Definitief waarde vir geld. Baie dankie Hartenbos 16.

Jason N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason N

I would love to visit the place again as we did enjoy every single stay there.

Very secure place and friendly. Mrs. and Mr. Lombard welcomes us very well and I have already recommend the place to many friends.

Eugene P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P

Dit was bo verwagting.

Goed toegeruste skakelhuis. Ons het ons verblyf daar baie geniet veral die binnebraai.

Hartenbos Landgoed 16 se terugvoer

Eugene,
Dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons is baie bly dat julle dit geniet het, en hoop om julle weer te sien.

Hartenbos Landgoed 16
Lauren W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren W

House is very convenient.

Hartenbos Estate 16 is fantastic value for money. The house exceeded our expectations and everything that you could possibly need for a holiday was thought of.

Monique L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Baie mooi, netjies, modern en privaat.

Ek sal Hartenbos Estate 16 beslis aanbeveel. Die huis is volledig toegerus en netjies. Die binne-braai is 'n bonus. Die huis is ongelukkig nie stapafstand vanaf Hartenbos se hoofstrand nie, maar dis ook nie te ver met 'n kar nie. Ons het heerlik gebly!

Daniel M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

'n Mens breek weg na die stilte om 'n goeie tyd te hê en te rus en dit was beslis die moeite werd.

Die plek was fantasties en als wat jy nodig het was beskikbaar in eenheid. Dit was ook lekker om te weet ek en my familie was veilig in die kompleks. Lekker rustig om weer om terug te gaan na die normaal.

Lara H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara H

Baie gerieflik.

Als wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Dit was 'n plesier om daar te bly.

Vuyokazi N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vuyokazi N

Best home away from home.

We enjoyed our stay at your facilities.

Leslie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie B

Was lekker rustig.

Plek is toegerus met alles en dit was naby die strand en ek het ontspan. Alles was daar wat jy nodig gehad het, was vir my 5 ster en ek sal weer kom.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid 16, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACQLe6GhBBRuWCU8NmjRxMGighMv6vgZXuYXXuqOGmgRU0J4bwK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 60 5 1 5 Hartenbos Estate Unit 16 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111222153932 22.114681522476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang