Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 16

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid 16, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Hartenbos Landgoed 16 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers en 'n solderkamer op 'n sekuriteitslandgoed met 24 uur-sekuriteit in Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin.

Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderkamer, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die ingeboude braai-area word met die kombuis verbind wat oor 'n opdienblad beskik. Die braai-area lei na 'n patio wat eindig waar die privaat tuin begin, dit verseker gaste se privaatheid.

Die eerste hoofslaapkamer is op die grondvloer en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede hoofslaapkamer is ook op die grondvloer en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel, TV, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die solderkamer is ook op die boonste verdieping en beskik oor 'n enkelbed. Die derde en solderkamer deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met eetgerei, asook 'n mikrogolfoond, elektriese stoof en oond, elektriese braaipan, ketel, broodrooster, asook potte en panne. Die waskamer langsaan het 'n outomatiese wasmasjien, tuimeldroër, droograk, strykgeriewe en 'n yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n plasma-TV met DStv Premium.

Daar is 'n weeklikse skoonmaakdiens waartydens skoon linne en handdoeke voorsien word. Die skoonmaker sal ook die vloere en badkamers skoonmaak.

Die oopplan-kombuis/braai-area het ’n ingeboude braai, ’n gerieflike bank en ’n kisvrieskas.

Die landgoed word deur duine wat met luisterryke plantegroei bedek word, omring en bied 24 uur-toegangsbeheer wat gaste se veiligheid verseker. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, en klimrame vir die kinders op die landgoed. Die strand is 15 minute se stap ver, al langs die treinspoor en af by die duin. Hartenbos se middedorp en hoofstrand is sowat 3,2 km en die Langeberg Mall is net 6 km vanaf die landgoed.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Wynand D
Saam met vriende
5.0
Sit en rustig. Met ons aankoms was die eenheid nie beskikbaar nie, maar ons is geakkommodeer in nr 80. Andersins was dit baie netjies, skoon en gerief...
Sien meer
Aug 2023
Lizelle V
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik lekker. Ons het ongelooflik lekker gebly in Hartenbos Landgoed 16. Elize het so baie moeite vir ons gedoen. Sy was altyd baie behulpsaam. ...
Sien meer
Mrt 2023
Marita V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik vakansie gehou. Pragtige, veilige en rustige omgewing waar jy lekker kan stap, fietsry en die swembad kan geniet. Die huis is goed toegerus me...
Sien meer
Jan 2023
Christille M
Gesin met klein kinders
4.8
Fantastic few days. We had a wonderful few days and enjoyed just relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Sonette D
Gesin met tieners
4.6
Salig en rustig, goed vir die siel. Daar is alles wat jy nodig het, gerieflik soos jou eie huis. Heerlike beddens om op te slaap. Huis was skoon en ne...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 274

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hartenbos Landgoed, Eenheid 16, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Landgoed 16 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Eenheid 16, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACQLe6GhBBRuWCU8NmjRxMGighMv6vgZXuYXXuqOGmgRU0J4bwK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 60 5 1 5 Hartenbos Estate Unit 16 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111222153932 22.114681522476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang