Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Giotto

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marissa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die gasvryheid wat ontvang was, het ons elke dag laat welkom voel. Baie dankie Tannie Gina en Oom Otto vir die heerlike verblyf, gasvryheid en inligting van verskeie plekkies om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Haus Giotto
Dankie vir jou mooi woorde. Ons doen dit graag. Alles wat mooi is vir julle. Gina

Andries M L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Baie ruim kamer en netjies skoon. Ek en my vrou het beide 'n eienskap om enige half skoongemaakte plek onmiddellik raak te sien. Hier was dit pragtig skoon en versorg. Die kamer wat ons gekry het was werklik baie ruim met 'n skuifdeur na die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Haus Giotto
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons waardeer dit. Groete van Gina en Otto.

Susan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Vriendelike gashere en baie gerieflike, netjiese blyplek. Gina en Otto is ware juwele en die perfekte gashere wat 'n heerlike ontbyt maak. Die blyplek was baie netjies en gerieflik. Die stoepe met die uitsig op die see is 'n groot pluspunt. Gina het uit haar pad gegaan om ekstra dienste te reël en aanbevelings in die omgewing te maak. Ek sal vir seker weer daar gaan bly. Ek wens inteendeel dat ek langer kon bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Skoon en geskik. Vriendelike gashere en goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Haus Giotto
Thanks Jackie, for appreciating what we do. Keep well and have a good 2020. Kind regards Gina

Dana P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

We enjoyed our stay. Gina and Otto made us feel at home. Lovely place with great location. Lovely place. Comfortable rooms, beautiful view and amazing hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Haus Giotto
Thank you Dana, for the kind review. We also enjoyed your lovely family and we wish you well for 2019.

Hester F
1 nag
5.0
Mrt 2017

Baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2016

Baie lekker gastehuis. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en het vir ons van die omgewing vertel. Alles was skoon en netjies in die kamer. Sal net graag 'n paar DStv-kanale ekstra wou gehad het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Christine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2015

Sal dit definitief aanbeveel. Gina en Otta was baie vriendelik en gasvry en die verblyf was ruim, netjies en skoon. Hul het uit hul pad gegaan om ons te laat welkom voel en ons van die area te vertel. Die kamer was ruim en baie netjies en skoon met 'n see-uitsig. Sal definitief Haus Giotto aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2014

Die akkommodasie was van die hoogste gehalte en die omgewing was prentjiemooi. Sien die sterre hieronder.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2013

Gina en Otto is fantastiese mense wat BAIE vir hul gaste omgee. Ons het 'n wonderlike tyd gehad! Gansbaai is 'n baie mooi area en Haus Giotto is 'n ideale plek om te bly en die omgewing te besoek. Die kamers is ruim en baie netjies. Gina en Otto doen baie moeite om hul gaste tuis te laat voel en aan die omgewing bekend te stel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 81, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MGI4Mzg1LTgxZWUtNDEwYy04NjY5LTk4ZmFiY2JmOGU4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 81 Hoofweg De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.559814567975 19.361147582531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang