Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Giotto

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 81, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Haus Giotto skuil in die stil dorpie De Kelder, 'n versteekte pêrel wat bekend is vir suidelike walvisse, witdoodshaaie, sonnige kus en ongerepte natuurskoon.

Die 3 sonnige, see-uitsigte en suite-eenhede kompleet met kombuisie en balkon, TV, DVD en gratis WiFi is ideaal vir 'n langer verblyf.

Die huis is drie minute se stap van die see af geleë, waar jy die grotte, rotspoele, Fynbos kan verken en langs die kranspaadjies kan stap en die walvisse gedurende die walvisseisoen tussen Augustus en Nov.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Hoofweg 81, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Haus Giotto het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 81, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MGI4Mzg1LTgxZWUtNDEwYy04NjY5LTk4ZmFiY2JmOGU4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 81 Hoofweg De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.559814567975 19.361147582531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang