Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Beach Club 143

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen wasgoed word in die eenheid toegelaat nie en die wasmasjien in die kombuis is slegs vir die eienaar se gebruik.
Daar is wasgoedgeriewe in die kompleks wat met munte werk indien nodig.
WiFi is opsioneel en word by die kroeg teen redelike pryse verkoop.
Geen geraas of harde musiek word gedurende verblyf toegelaat nie. Onderdak parkeerplek is vir een voertuig beskikbaar en indien gaste meer as een voertuig het, kan hulle van die besoekers se parkeerplek gebruik maak.
Kinders word toegelaat met verkieslik ouderdom van tien en ouer, maar neem in ag dat die eenheid slaapplek het vir 6 gaste.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Breekskade sal daarvoor gehef word.
Die eenheid kan daagliks teen 'n ekstra fooi skoongemaak word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5b94453161981e077d4d578639eb29f6c2e85c50f979016fdef6f6f0a2b00b3701cce6c71cdc1dbc17378c247f1b4f7e8dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.435916 19.214765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang