Hermanus Sea Breeze
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hermanus Sea Breeze bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel op die grondverdieping in Hermanus, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n eiland met 6 stoele, perfek om etes saam te geniet. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot sitplek en 'n uitsig oor die see. Die verblyf spog met 'n tennisbaan, mini-gholfbaan en swembad.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Melvin James Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus Sea Breeze het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap