Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Sea Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hermanus Sea Breeze bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim grondvloerwoonstel in Hermanus, Wes-Kaap, en is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamers is albei ingerig met dubbelbeddens, en die oorblywende slaapkamer het 'n stapelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware. Ook beskikbaar in die kombuis is 'n eiland met 6 stoele, perfek om 'n ete saam te geniet. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, saam met gratis WiFi-geriewe.

Buite het gaste toegang tot meer buitelugsitplekke met rustige see-uitsigte. Die eiendom spog met 'n groot tennisbaan, 'n mini-gholfbaan, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Veilige parkeerplek is op die kompleks se perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Hermanus Sea Breeze
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Melvin James Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Sea Breeze het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51bdde071726399466d6b1c847b3459a213c2ec500fefb8e8da63fbcc333729906b70ea58ae271e736ca79d701866a7550bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Church Street Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.435583353691 19.215000747885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang