House On Westcliff
Kry 30% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Westcliff Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 275R1 593 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hierdie boetiekgastehuis is net 'n klipgooi van die kranspaadjies wa uitkyk oor Walkerbaai in Hermanus geleë en beskik oor 6 luukse en suite-kamers, elk met hul eie ingang na die tuin. Die tuin wat uit inheemse plante bestaan spog met 'n elektiese kombinasie van dekor met 'n tikkie van Afrika en van Europa.
Elke kamer het 'n uitgang wat na die tuin lei waar daar ook 'n verhitte soutwaterswembad is. Die unieke kamers beskik elk oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, verhitte handdoekrelings, yskassie, gratis WiFi, 'n platskerm-TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
House on Westcliff is sentraal geleë met die nuwe hawe 'n klipgooi daarvandaan, die stadsaal wat 5 minute se ry is en 'n verskeidenheid ander aktiwiteite wat in die omgewing beskikbaar is. Hermanus bied walviskyk vanaf 'n boot of die land, asemrowende staproetes, ongerepte strande, bootvaarte, wyntoere en smullekker kos. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom en te verseker dat jou verblyf die moeite werd sal wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 96 Westcliff Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink House On Westcliff het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Westcliff Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang