House On Westcliff
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Xhilar8 H - Jun 2024
Algehele gradering
Very peaceful stay and had a great time.
Henda V - Mrt 2024
Algehele gradering
House on Westcliff word hoogs aanbeveel as uitstekende waarde vir geld!
House On Westcliff se terugvoer
Hallo Henda,
Dankie vir die mooi boodskap en review.
Dit was 'n plesier om julle te host en sien uit om julle weer te verwelkom by House on Westcliff.
Vriendelike groete,
Ren en Lynda
Pierre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en mooi.
House On Westcliff se terugvoer
Hello Pierre
Dankie vir die resensie en bly julle het lekker by ons gebly.
Kom kuier gerus weer!
Mooi dag
Groete
Ren
Barry B - Mrt 2024
Algehele gradering
Affordable value for money accommodation close to all holiday amenities.
Lees meerHouse On Westcliff se terugvoer
Thank you for the kind review, Barry. We are so happy that you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you and we look forward to your next visit.
Carel S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Christo P - Apr 2024
Algehele gradering
Sentraal, veilig en skoon.
House On Westcliff se terugvoer
Hello Christo
Dankie vir die verblyf hier by House on Westclif en ons is bly jy het lekker gekuier.
Jou resensie en aanbevelings is waardevol en positief, so dankie vir dit en kom besoek ons gerus weer.
Vriendelike groete
Ren
Declan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
House On Westcliff se terugvoer
Hello Declan,
Dankie vir die mooi boodskap.
Sien uit om vir jou weer te host binnekort.
Groete
Ren
Hendrik B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heel aanvaarbare fasiliteit, maar beslis nie 'n 4-ster fasiliteit nie.
Roxanne V - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
House On Westcliff se terugvoer
Roxanne en jou hele familie
Dit was 'n fantastiese ervaring om jul familie hier te kon akkommodeer.
Wat vir my so ooglopend was dat jul almal elke dag saam dinge doen. Baie dankie vir die laaste aand se saam kuier dit was heerlik.
Ek hoop regtig om jul weer te sien.
Vriendelike groete vanuit 'n nat Hermanus.
Rene en Bobby
Francois V - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker vriendelike en gemaklike kuier.
Frans V - Des 2021
Algehele gradering
Pleasant and friendly reception and staff.
House On Westcliff se terugvoer
Frans, baie dankie dat jul hier gebly het.
Dankie ook vir die terugvoering, ons waardeer dit.
Wees verseker van ons beste diens en aandag te alle tye.
Hermanus groete
Rene
Abrie W - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap. Smaaklike ontbyt. Ruim kamers.
House On Westcliff se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering ons waardeer dit.
Wees verseker van ons beste diens en aandag te alle tye.
Nerina Veronika R - Sep 2020
Algehele gradering
Very comfortable.
House On Westcliff se terugvoer
Thank you for the positive feedback we always appreciate it to better our facility and service.
You are so welcome to visit House on Westcliff for your next stay in Hermanus.
Ruth W - Nov 2018
Algehele gradering
I feel sorry to stay only one day.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek was jammer om net 1 dag te bly.
Volgende keer sal ek 1 nag langer bly net oor die gawe personeel en pragtige ligging.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yvette V - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelik en professioneel.
Kobie N - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties.
House On Westcliff se terugvoer
Baie dankie Kobie. Was wonderlik om jou hier te he... volgende keer kom kuier jy tenminste 1 volle week. Baie groete van Hermanus en die Walvisse.
Dirk K - Jan 2016
Algehele gradering
Vertrek gaf baie hartseer.
Koos P - Des 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik.
House On Westcliff se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te he en net weer lekker Afrikaans te praat in 'n meerderheid Engelse (Internationale mark). Kom kuier gerus weer gou!
Hester N - Des 2015
Algehele gradering
Lekker gebly.
House On Westcliff se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde en opmerkings. Ons is bly dat julle die tyd saam met ons geniet het. Kom kuier gerus weer.
Beste groete,
Desré en Mira
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Westcliff Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang