Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House On Westcliff

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Xhilar8 H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very peaceful stay and had a great time. Owners are amazing and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

House on Westcliff word hoogs aanbeveel as uitstekende waarde vir geld! House on Westcliff is 'n ongelooflike toevlugsoord in 'n stil, veilige area van Hermanus. Die ontvangs is persoonlik en hartlik en die akkommodasie is uiters stylvol en gerieflik. Die wit bedlinne en handdoeke is kraakskoon en van die allerbeste gehalte. Die kamers is privaat en die tuin 'n absolute lushof!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ren
House On Westcliff
Hallo Henda, Dankie vir die mooi boodskap en review. Dit was 'n plesier om julle te host en sien uit om julle weer te verwelkom by House on Westcliff. Vriendelike groete, Ren en Lynda

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en mooi. Dit was die perfekte plek vir een nag. Ons het gemaklik gebly en die swembad was 'n lafenis. Daar was vir ons eetplekke aanbeveel en selfs 'n bespreking gemaak. Die kamer was pragtig en alles wat nodig was, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ren
House On Westcliff
Hello Pierre Dankie vir die resensie en bly julle het lekker by ons gebly. Kom kuier gerus weer! Mooi dag Groete Ren

Barry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Affordable value for money accommodation close to all holiday amenities. We were welcomed to "House on Westcliff". Our host Ren made a plan to accommodate us when we arrived early. The place is beautiful, neat and clean. Lovely green gardens. Close to the cliff path, harbour, restaurants, beaches and the inner town. The room was satisfactory with decent amenities. We also got a good deal on the price for the two-day weekend visit in Hermanus. Breakfast was included in the price, which was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ren
House On Westcliff
Thank you for the kind review, Barry. We are so happy that you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you and we look forward to your next visit.

Carel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie rustig. Baie lekker mooi huis. Diens was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Sentraal, veilig en skoon. Vriendelike ontvangs, lekker sentraal, eenheid is skoon, lekker stort, mooi tuine, redelik privaat. Kan dalk doen met 'n espresso masjien, water en klein melk op aanvraag in die yskas. Ons het afslag ontvang, maar die waarde vir geld punt is gebaseer op die normale prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ren
House On Westcliff
Hello Christo Dankie vir die verblyf hier by House on Westclif en ons is bly jy het lekker gekuier. Jou resensie en aanbevelings is waardevol en positief, so dankie vir dit en kom besoek ons gerus weer. Vriendelike groete Ren

Declan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Great. Ek het baie lekker gebly, net te kort. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ren
House On Westcliff
Hello Declan, Dankie vir die mooi boodskap. Sien uit om vir jou weer te host binnekort. Groete Ren

Hendrik B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Heel aanvaarbare fasiliteit, maar beslis nie 'n 4-ster fasiliteit nie. Ons het die akkommodasie heel aangenaam gevind, maar vir 'n 4-ster fasiliteit het ons 'n luukser akkommodasie en ontbyt verwag.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Roxanne V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Ongelooflik lekker. Bobby is 'n ster. Die worsie. René is 'n wonderlike gas vrou. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ren
House On Westcliff
Roxanne en jou hele familie Dit was 'n fantastiese ervaring om jul familie hier te kon akkommodeer. Wat vir my so ooglopend was dat jul almal elke dag saam dinge doen. Baie dankie vir die laaste aand se saam kuier dit was heerlik. Ek hoop regtig om jul weer te sien. Vriendelike groete vanuit 'n nat Hermanus. Rene en Bobby

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Lekker vriendelike en gemaklike kuier. Ons sal belis weer van House on Westcliff gebruik maak, lekker tuin, lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Westcliff Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA467f4149587c36756cbeca348a2033ada01e3f02461b5d1cec8f054722b8f38d5a16aed0cc7f8784e49ecd0c9087c347c350?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 96 Westcliff Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.429852777778 19.225305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang