Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House On Westcliff

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir House On Westcliff
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Xhilar8 H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xhilar8 H

Very peaceful stay and had a great time.

Owners are amazing and very friendly.

Henda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda V

House on Westcliff word hoogs aanbeveel as uitstekende waarde vir geld!

House on Westcliff is 'n ongelooflike toevlugsoord in 'n stil, veilige area van Hermanus. Die ontvangs is persoonlik en hartlik en die akkommodasie is uiters stylvol en gerieflik. Die wit bedlinne en handdoeke is kraakskoon en van die allerbeste gehalte. Die kamers is privaat en die tuin 'n absolute lushof!

House On Westcliff se terugvoer

Hallo Henda,

Dankie vir die mooi boodskap en review.

Dit was 'n plesier om julle te host en sien uit om julle weer te verwelkom by House on Westcliff.

Vriendelike groete,
Ren en Lynda

House On Westcliff
Pierre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Rustig en mooi.

Dit was die perfekte plek vir een nag. Ons het gemaklik gebly en die swembad was 'n lafenis. Daar was vir ons eetplekke aanbeveel en selfs 'n bespreking gemaak. Die kamer was pragtig en alles wat nodig was, was daar.

House On Westcliff se terugvoer

Hello Pierre

Dankie vir die resensie en bly julle het lekker by ons gebly.

Kom kuier gerus weer!

Mooi dag

Groete
Ren

House On Westcliff
Barry B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry B

Affordable value for money accommodation close to all holiday amenities.

We were welcomed to "House on Westcliff". Our host Ren made a plan to accommodate us when we arrived early. The place is beautiful, neat and clean. Lovely green gardens. Close to the cliff path, harbour, restaurants, beaches and the inner town. The room was satisfactory with decent amenities. We also got a good deal on the price for the two-day weekend visit in Hermanus. Breakfast was included in the price, which was great.

House On Westcliff se terugvoer

Thank you for the kind review, Barry. We are so happy that you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you and we look forward to your next visit.

House On Westcliff
Carel S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel S

Baie rustig.

Baie lekker mooi huis. Diens was goed.

Christo P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo P

Sentraal, veilig en skoon.

Vriendelike ontvangs, lekker sentraal, eenheid is skoon, lekker stort, mooi tuine, redelik privaat. Kan dalk doen met 'n espresso masjien, water en klein melk op aanvraag in die yskas. Ons het afslag ontvang, maar die waarde vir geld punt is gebaseer op die normale prys.

House On Westcliff se terugvoer

Hello Christo

Dankie vir die verblyf hier by House on Westclif en ons is bly jy het lekker gekuier.

Jou resensie en aanbevelings is waardevol en positief, so dankie vir dit en kom besoek ons gerus weer.

Vriendelike groete
Ren

House On Westcliff
Declan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Declan D

Great.

Ek het baie lekker gebly, net te kort. Baie dankie.

House On Westcliff se terugvoer

Hello Declan,

Dankie vir die mooi boodskap.

Sien uit om vir jou weer te host binnekort.

Groete
Ren

House On Westcliff
Hendrik B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik B

Heel aanvaarbare fasiliteit, maar beslis nie 'n 4-ster fasiliteit nie.

Ons het die akkommodasie heel aangenaam gevind, maar vir 'n 4-ster fasiliteit het ons 'n luukser akkommodasie en ontbyt verwag.

Roxanne V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne V

Ongelooflik lekker.

Bobby is 'n ster. Die worsie. René is 'n wonderlike gas vrou. Heerlike ontbyt.

House On Westcliff se terugvoer

Roxanne en jou hele familie
Dit was 'n fantastiese ervaring om jul familie hier te kon akkommodeer.
Wat vir my so ooglopend was dat jul almal elke dag saam dinge doen. Baie dankie vir die laaste aand se saam kuier dit was heerlik.
Ek hoop regtig om jul weer te sien.
Vriendelike groete vanuit 'n nat Hermanus.
Rene en Bobby

House On Westcliff
Francois V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Lekker vriendelike en gemaklike kuier.

Ons sal belis weer van House on Westcliff gebruik maak, lekker tuin, lekker ontbyt.

Frans V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V

Pleasant and friendly reception and staff.

Fine and clean environment. Spacious room. Nice breakfast. Appreciated the flexibility shown when we had to make last-minute changes to our booking.

House On Westcliff se terugvoer

Frans, baie dankie dat jul hier gebly het.
Dankie ook vir die terugvoering, ons waardeer dit.
Wees verseker van ons beste diens en aandag te alle tye.
Hermanus groete
Rene

House On Westcliff
Abrie W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie W

Lekker geslaap. Smaaklike ontbyt. Ruim kamers.

Goeie bed met bederf linne. Lekker sentraal en naby see.

House On Westcliff se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering ons waardeer dit.
Wees verseker van ons beste diens en aandag te alle tye.

House On Westcliff
Nerina Veronika R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nerina Veronika R

Very comfortable.

Very safe. Rooms lovely and clean. René very very helpful.

House On Westcliff se terugvoer

Thank you for the positive feedback we always appreciate it to better our facility and service.
You are so welcome to visit House on Westcliff for your next stay in Hermanus.

House On Westcliff
Ruth W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth W

I feel sorry to stay only one day.

The next time I will stay one night longer just because the lovely staff and the beautiful location.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek was jammer om net 1 dag te bly.

Volgende keer sal ek 1 nag langer bly net oor die gawe personeel en pragtige ligging.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Yvette V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V

Vriendelik en professioneel.

Professionele ontvangs, vriendelike diens en fantastiese ontbyt. Ons het 'n klein probleempie gehad met ons kamer, wat Jason dadelik vir ons uitgesorteer het. Baie dankie!

Kobie N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie N

Fantasties.

Die diens was wonderlik. Die behulpsaamheid van personeel uitstekend en die raad en bystand oor plekke om te besoek was uitstekend. Die ontbyt was uit die boonste rakke... baie baie dankie!

House On Westcliff se terugvoer

Baie dankie Kobie. Was wonderlik om jou hier te he... volgende keer kom kuier jy tenminste 1 volle week. Baie groete van Hermanus en die Walvisse.

House On Westcliff
Dirk K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Vertrek gaf baie hartseer.

Super B&B. LekkeSlaap heeft top locatie. Ekskuus voor Afrikaans, wij zijn Nederlands.

Koos P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos P

Baie gemaklik.

Die vriendelike diens en heerlike ontbyt was uitstaande.

House On Westcliff se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te he en net weer lekker Afrikaans te praat in 'n meerderheid Engelse (Internationale mark). Kom kuier gerus weer gou!

House On Westcliff
Hester N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N

Lekker gebly.

Alles was reg en netjies gewees en goed georganiseer. Met ontbyt het jy 'n keuse gehad en alles was baie lekker. Die atmosfeer was ook lekker. Elke eenheid was privaat en van mekaar geskei met netjiese plante. Daar was 'n heerlike warm swembad met 'n mooi tuin. Ek het geen klagtes nie. Ons het lekker gekuier.

House On Westcliff se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde en opmerkings. Ons is bly dat julle die tyd saam met ons geniet het. Kom kuier gerus weer.

Beste groete,
Desré en Mira

House On Westcliff
Vanaf R2 000
R2 000 R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Westcliff Pad, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA467f4149587c36756cbeca348a2033ada01e3f02461b5d1cec8f054722b8f38d5a16aed0cc7f8784e49ecd0c9087c347c350?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 96 Westcliff Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.429852777778 19.225305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang